Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Fichardt Park

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Fichardt Park

Rated 4.3 out of 5 based on 210 reviews.

Fichardt Park

La Provence Accommodation Bloemfontein

"Hang af waar 'n mens dinge doen in die stad. "

Fichardt Park

Little House Selfsorg

"Van die min woonbuurte in Bloemfontein wat hul eie vullis verwyder en strate skoonhou. "

Fichardt Park

Pebble Fountain Guesthouse

"Nie veel vir toeriste om te doen in Fichardt Park nie, dis 'n woonbuurt. Maar dit was geskik vir ons wat 'n funksie by die Bloem Oval bygewoon het."

Fichardt Park

Komweer

"Dit is slegs 'n woonbuurt as deel van Bloem en nie noodwendig 'n toeristebestemming nie."

Fichardt Park

Komweer

"Sentraal geleë, 5 km vanaf die middestad. Stil en rustige area. "

Fichardt Park

Komweer

"Netjiese, skoon voorstad."

Fichardt Park

Blue Lemon Self-catering Guesthouse

"The whole of Bloemfontein are not clean. Refuse on every street corner, pavements dirty and grass for lions to live in."

Fichardt Park

Sola Gratia

"Baie gerieflik geleë as 'n "halfway house" op pad na ons bestemming."

Fichardt Park

La Provence Accommodation Bloemfontein

"Al die bekende wegneemeetplekkie is net om die draai. "

Fichardt Park

@ 17 Guest House

"Is naby N1 en naby Sand du Plessis Hoërskool vir latere reünies. "

Fichardt Park

Little House Selfsorg

"Twee winkelsentrums in die omgewing en maklik bereikbaar. Verkeer is redelik baie en inwoners van buurt in die nabyheid het net een pad wat aansluit by die hoofweg. "

Fichardt Park

Grazia Guest House

"Baie sentraal geleë."

Fichardt Park

Komweer

"Dit is 'n baie veilige en stil woonbuurt."

Fichardt Park

Cosy Cottage

"Very safe and quiet area."

Fichardt Park

The Travellers Nest

"Baie veilig, netjies en naby die N1 - baie gerieflik en geskik vir ons doel."

Fichardt Park

21 @ Benade

"Fichardt Park is baie sentraal geleë met baie restaurante en naby sentrum en bioskoop."

Fichardt Park

Gathering Guest House

"Baie veilig en naby aan alles. "

Fichardt Park

Gathering Guest House

"Mooi skoon en veilige woonbuurt."

Fichardt Park

Cosy Cottage

"Sentraal geleë en 'n goeie area om in woonagtig te wees. Naby aan alle winkels, skole en hospitale. 'n Rustige woonbuurt."

Fichardt Park

The Travellers Nest

"Die ligging is baie sentraal."

Fichardt Park

The Travellers Nest

"Maklik bereikbaar."

Fichardt Park

21 @ Benade

"Een van die beste en veiligste woonbuurte in Bloemfontein. Beveel dit vir almal aan."

Fichardt Park

The Travellers Nest

"Baie goed geleë vir besoekers."

Fichardt Park

Cottages @ Moffett

"Bietjie ver van malls af, maar rustige, stil buurt. Sal beslis weer daar gaan oornag!"

Fichardt Park

Komweer

"Sien sterre."

Fichardt Park

La Provence Accommodation Bloemfontein

"Naby alles wat nodig en belangrik is."

Page
Page 2 - Showing 31 to 60
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!