Verified Reviews of Ficksburg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Ficksburg

Rated 3.76 out of 5 based on 75 reviews.
Marilize V. - 11th July 2021
staying in Ficksburg
Ficksburg bly 'n juweel. Klein boekwinkeltjies, kersie-sjokelade en die gevoel van vakansie maak Lockdown Level 4 draaglik.
Wilhelmina D. - 21st June 2021
staying in Ficksburg
Die paaie is onbegaanbaar daar en veroorsaak dat mens nie eens daar uitkom nie.
Macdonald N. - 19th April 2021
staying in Ficksburg
Please have the municipality work on the roads.
MarĂ­ V. - 6th April 2021
staying in Ficksburg
Die ou geboue wat oor is is pragtig, maar as jy nie 'n 4x4 het nie, sal ek nie die slaggate aandurf nie.
Riana V. - 23rd March 2021
staying in Ficksburg
Die paaie op pad soontoe en terug is in 'n haglike toestand.
Seipati N. - 23rd March 2021
staying in Ficksburg
Most restaurant close @ 18H00, on Sundays they are closed. We struggled to get food Saturday and Sunday. Imperani we waited for 20 minutes without assistant and when we went out all restaurants were closed.
Quentin H. - 26th September 2020
staying in Ficksburg
Ficksburg is in 'n toestand van verval. Die paaie is baie sleg, en ek sal nie soontoe gaan in 'n gewone motor nie. Die omgee is egter ongelooflik mooi en ek sal dit weer besoek as 'n toeris.
Clarissa S. - 16th March 2020
staying in Ficksburg
Die paaie kan dalk bietjie aandag kry.
Jeremane R. - 24th February 2020
staying in Ficksburg
Good destination..
Yolande E. - 17th February 2020
staying in Ficksburg
Dis een van daardie dorpies wat net 'n spesiale bekoring het.
Michelle V. - 17th February 2020
staying in Ficksburg
The landscape is just amazing, perfect location if you love nature.
Keith V. - 12th February 2020
staying in Ficksburg
The area is beautiful, but there is very little to do or see.
. - 23rd December 2019
staying in Ficksburg
Mooi bergagtige area.
. - 7th December 2019
staying in Ficksburg
Maak seker om Constantia padstal se strawberry cheese cake te probeer.
. - 2nd December 2019
staying in Ficksburg
Beautiful environment. We were there for the Cherry Festival but spent most time at Sandstone and a nearby Ionia cherry farm where a separate festival was run after the cherry harvest.
. - 15th October 2019
staying in Ficksburg
Die hele area, insluitende Clocolan is asemrowend en 'n besonderse ervaring.
. - 7th October 2019
staying in Ficksburg
Baie vervalle geword en sommige strate is so vol potholes dat dit amper onrybaar is.
. - 19th August 2019
staying in Ficksburg
Pragtige omgewing! God's own country.
. - 13th August 2019
staying in Ficksburg
Gholfbaan en gastehuis was awesome! Regtig 'n baie mooi gholfbaan! Maar die paaie en res van ficksburg, eish.
. - 8th May 2019
staying in Ficksburg
Die dorp se paaie is in baie slegte toestand.
. - 12th April 2019
staying in Ficksburg
Stars of Sandtone was fantasties!
. - 2nd April 2019
staying in Ficksburg
Die kontrei rondom Ficksburg is eenvoudig asemrowend mooi, skoon lug, aromaterapie natuurlike reuke en, en, en. Die kersie padstalletjie is 'n moet!
. - 4th December 2018
staying in Ficksburg
Kersiefees in November. Dis 'n netjiese dorpie met mooi berguitsigte na Lesotho toe. Goeie opsies vir dagtoere. Die Constantia padstal net buite Clocolan op die Ficksburg pad (R26) was baie verfrissend. Uitstekende eetplek.
. - 25th November 2018
staying in Ficksburg
Die omgewing se natuurskoon was baie besonders. Ek sal baie graag weer wil teruggaan Ficksburg toe vir kersiefeestyd, maar ook om net meer tyd in die omgewing te spandeer. Sandstone Estate is ook 'n besoek werd met die stoomtrein- en ossewa-ritte wat mens daar kan doen.
. - 21st November 2018
staying in Ficksburg
Strate is ongelukkig in 'n erge toestand.
. - 21st November 2018
staying in Ficksburg
'n Mens kan sien dat Ficksburg 'n pragtige dorpie was en dat daar baie mooi besienswaardighede kan wees, maar die dorp is uiters verwaarloos en plek- plek vuil. Die distrik is egter baie mooi en netjies met pragtige plase en die natuurskoon is besonder veral met die interessant berge in die omgewing. Ongelukkig is die pad in een van die mooiste roetes daarheen vanaf Rouxville oor Zastron en Wepener in so 'n swak toestand dat die onrybaar is. Die ander paaie is in 'n aanvaarbare toestand.
. - 18th November 2018
staying in Ficksburg
Kersiefees was 'n bederf.
. - 17th November 2018
staying in Ficksburg
Die paaie is in 'n vreeslike toestand.
. - 27th September 2018
staying in Ficksburg
Baie agteruit gegaan sedert my laaste besoek in 1999.
. - 20th August 2018
staying in Ficksburg
Ficksburg itself is not great but surrounding is beautiful with nice farmstalls near Clocolan.
. - 7th July 2018
staying in Ficksburg
Netjiese en rustige dorpie. Inwoners baie bewus van toerisme en die voordele daarvan en wil graag toeriste gelukkig hou. Teen die grens van Lesotho en dus 'n geskikte oornagdorp as jy die Maloti-roete na die Katsedam aanvat.
. - 6th July 2018
staying in Ficksburg
Need to fix roads!
. - 8th May 2018
staying in Ficksburg
Oulike dorp met interessante plekkies om draai te maak en te eet.
. - 3rd May 2018
staying in Ficksburg
Baie sentraal en gelig in 'n mooi deel van die Vrystaat. Clarens, Golden Gate, Moolmanshoek en dan natuurlik, Lesotho is alles binne ryafstand.
. - 17th April 2018
staying in Ficksburg
Baie oulike dorpie, net een problem is die paaie wat so sleg is.
. - 26th March 2018
staying in Ficksburg
Baie slaggate, maar die omgewing is asemrowend.
. - 12th March 2018
staying in Ficksburg
Daar is interessante, klein versteekte plekkies met mooi uitsigte van die berge,
. - 19th February 2018
staying in Ficksburg
Na aan die Lesotho grens en pragtige natuurskoon. Baie mooi deel van die land.
. - 1st February 2018
staying in Ficksburg
Stil dorpie. Vriendelike mense. Die Kersiefees in November is dalk die ideale tyd vir toeriste.
. - 20th November 2017
staying in Ficksburg
Die dorpie is oorbevolk en die paaie is verwaarloos. Ek sal dit gebruik om te oornag op pad Lesotho toe of om feeste by te woon.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]