Verified Reviews of Garden Route

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route

Rated 4.65 out of 5 based on 6966 reviews.
Jeremy K. - 15th July 2017
staying in Wilderness, Garden Route
Uitstekende ligging.
Fanie S. - 14th July 2017
staying in George, Garden Route
Baie skoon en veilige plek.
Frikkie M. - 14th July 2017
staying in Knysna CBD, Garden Route
Vyfster al die pad.
Wiehan V. - 14th July 2017
staying in Garden Route
Altyd 'n wenner!
Lisa V. - 14th July 2017
staying in Riversdale, Garden Route
Hartlike mense soos dit hoort, maar lekker koud.
Henriette K. - 13th July 2017
staying in Riversdale, Garden Route
Die mense is vriendelik en gasvry en daar is allerhande interessante doendinge.
Mario V. - 13th July 2017
staying in Sedgefield, Garden Route
Sedgefield is baie ideaal geleë, weg van die stad/dorp se geraas, maar tog naby genoeg om aktiwiteite by Knysna by te woon. Daarbenewens beskik Sedgefield self ook oor winkels wat mens op 'n daaglikse basis sal besoek vir enige benodighede.
Yolande S. - 13th July 2017
staying in Wilderness, Garden Route
Wildernis is 'n lieflike dorp met 'n pragtige strand en die lekkerste kuierplekke vir die aande. Sal beslis Wildernis aanbeveel!
Yolande S. - 13th July 2017
staying in Santos Bay, Garden Route
Lieflike strand.
Driekie B. - 13th July 2017
staying in Stilbaai, Garden Route
Stilbaai is die mooiste plek. Sal definitief graag weer daar wil bly, sommer permanent.
Ankia W. - 12th July 2017
staying in Knysna CBD, Garden Route
Die middedorp is altyd lekker gesellig en daar is allerhande doendinge, winkels en restaurante om te besoek.
Tracey M. - 12th July 2017
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Lovely restaurants and character buildings; lots to do in the area.
Adele K. - 12th July 2017
staying in Keurboomstrand, Garden Route
Pragtige stukkie wëreld. Verseker die moeite werd.
Caroline P. - 12th July 2017
staying in Knysna, Garden Route
Knysna is pragtig en ons sal dit weer besoek.
Lee-ann J. - 12th July 2017
staying in George, Garden Route
George is mooi en skoon! Sal beslis weer 'n draai kom maak!
Chantelle V. - 12th July 2017
staying in Plettenberg Bay, Garden Route
Was koud toe ons daar was so kon nie lekker die plek verken nie, maar daar is oorgenoeg winkels vir elke smaak.
Chantelle V. - 12th July 2017
staying in Stilbaai, Garden Route
Baie lekker rustig en stil.
Garth H. - 12th July 2017
staying in Uniondale, Garden Route
Mooi dorp met vriendelike mense!
Lourens K. - 12th July 2017
staying in George, Garden Route
Dit is 'n lekker plek.
Fransie L. - 12th July 2017
staying in Keurboomstrand, Garden Route
Heerlike stil strand (vir Julie-maand).
Louise B. - 11th July 2017
staying in Baviaanskloof , Garden Route
Ek hoop nie die Baviaanskloof-verblyf word oral so duur en eksklusief nie. Ek hou van die basiese huisies wat dit vir ons Suid-Afrikaners ook moontlik maak en nie net op buitelandse toerisme fokus nie.
Wilma B. - 11th July 2017
staying in Mossel Bay, Garden Route
Baie mooi en skoon.
Cyril A. - 11th July 2017
staying in Jongensfontein, Garden Route
Beslis 'n moet kuierplek en ek sal dit enige tyd weer besoek. Uitstekende verblyf en kostes is billik.
Yolande S. - 11th July 2017
staying in Keurboomstrand, Garden Route
Lieflike strand met branders reg vir swem.
Johnny R. - 11th July 2017
staying in Myoli Beach, Garden Route
Lekker kuierplek.
Hantie M. - 11th July 2017
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Beautiful town.
Larita E. - 10th July 2017
staying in De Rust, Garden Route
Baie oulike Klein Karoo-dorpie. Sal gerus weer besoek.
Ansie W. - 10th July 2017
staying in Hartenbos, Garden Route
Wonderlike plek.
Janine C. - 10th July 2017
staying in Great Brak River, Garden Route
Groot Brakrivier is 'n fantastiese plekkie. Ontsettend mooi. Sal enige tyd weer gaan.
Jan S. - 10th July 2017
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Oudtshoorn bly maar mooi.
G.h. B. - 10th July 2017
staying in Upper Old Place, Garden Route
Somervakansie met heerlike warm weer, naby die see en gerieflik naby winkels en eetplekke. Veilige en stil woonbuurt.
Elise S. - 10th July 2017
staying in Wilderness, Garden Route
'n Plekkie om te ontspan en van die gejaagde en geld-behepte samelewing weg te kom!
Anilia B. - 10th July 2017
staying in Heatherlands, Garden Route
Ek het verlief geraak op George en die omgewing!
Andries B. - 10th July 2017
staying in Hartenbos, Garden Route
Altyd lekker om in Hartenbos en die omgewing te wees. Vriendelike mense en lekker eetplekke!
Mike D. - 10th July 2017
staying in Calitzdorp, Garden Route
Pragtige geskiedkundige dorp met die heerlikste wyne en port!
Mandie R. - 10th July 2017
staying in Mossel Bay, Garden Route
Die plek het baie vriendelike mense. Ons het baie welkom gevoel orals waar ons gekom het.
Robert S. - 10th July 2017
staying in Vanwyksdorp, Garden Route
Interessante plek. Baie mooi omgewing - die bergpasse en landskap is van die beste in Suid Afrika.
Lianie D. - 8th July 2017
staying in Knysna, Garden Route
Ten spyte van die onlangse brande bly Knysna 'n gewilde toerisme-bestemming en die areas rondom die waterfront is onaangeraak. Die dorp se aanwysings na besienswaardighede kan egter opgeknap word. Weens die swaar verkeer is dit moeilik om in die strate te navigeer en kan mens nie sommer omdraai as jy 'n afdraai gemis het nie.
Hanle L. - 8th July 2017
staying in George, Garden Route
Die aarbeiplaas was heerlik en die mall het al die nodige winkels!
Marna N. - 8th July 2017
staying in Vlees Bay, Garden Route
Pragtig! Beslis besondere en unieke plek.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com