Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Garden Route

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route

Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.

Knysna, Garden Route

aha Rex Hotel

"Beeldskoon, maar baie bedelaars wat mens onveilig laat voel."

George, Garden Route

Dut Hut

"Mooiste plek en beste vakansiebestemming ooit. Gelukkig is ek hier gebore, maar dit bly net mooi en rustig."

Oudtshoorn, Garden Route

Klein Afrika Wegbreek

"Oulike dorp. Sal eendag terug wil gaan."

Mossel Bay, Garden Route

Diaz Beach Mosselbay

"Baie lekker plek om vakansie te hou. "

Kleinkrantz, Garden Route

White Sands

"Pragtige, skoon strand. Stil en rustig!"

Garden Route

Karee Manor Guesthouse

"Die mooiste deel van RSA. "

Witsand, Garden Route

Breede View Holiday Home

"Lieflike, kort staproetes."

Mossel Bay, Garden Route

ATKV Hartenbos - Camping

"Awesome place with friendly people."

Still Bay, Garden Route

Fools Gold

"Stilbaai het ons heeltemal verras. Dit was een van die bestemmings wat uitgestaan het oor ons agt dae reis. Die visvywers, hoofstrand, Stilbaai-Wes en hoofsaaklik die mense was absolute hoogtepunte."

Witsand, Garden Route

Lawaaiwater

"Witsand is 'n bestemming wat dag by dag al dieper onder mens se vel klim soos mens die ritmes by inval. Ek het verwagtinge gehad en dis alles oortref."

Mossel Bay, Garden Route

On The Run

"Ons is mal oor die Tuinroete!"

Mossel Bay, Garden Route

Ellis Self-catering Portobelo Flat 24

"Ons was mal oor Diaz-strand, Mosselbaai en Hartenbos. Die ding wat ons die meeste opgeval het is hoe vriendelik almal daar is. En oral waar mens gaan is dit skoon en netjies. Ons gaan vir seker weer daardie kant toe in die nabye toekoms!"

Great Brak River, Garden Route

4 Seisoene

"Groot-Brak Rivier is nice."

Oudtshoorn, Garden Route

Stay @ Gracios

"Oudshoorn het so baie besienswaardighede wat jy kan besoek. Ons naweek was te kort. Ek dink 'n week of twee is genoeg. My kleinkind het hom so geniet."

Mossel Bay, Garden Route

Withuis

"Pragtige dorp, veral vir vakansie."

Wilderness, Garden Route

Hakuna Mtata

"Baie mooi plek met baie besienswaardighede en eetplekke."

Garden Route

Reebok Akkommodasie

"Pragtige belewenis!"

Garden Route

Klein Moerasrivier Plaas

"Always my choice for holidays."

Wilderness, Garden Route

Thomas Ville By the Sea

"Very nice village with awesome beach and good restaurants."

Mossel Bay, Garden Route

Sea View Charming Stone House

"Mosselbaai is die skoonste dorp wat ek al in was. Mooi, ou geboue en klomp winkeltjies. Baie eetplekke om van te kies. Die klimaat was perfek. Die see is lekker om in te swem. Die strande mooi en skoon. Definitief 'n plek wat my baie meer gaan sien."

Still Bay, Garden Route

Stilbaai Karavaanpark 47

"What a beautiful place. Building a house, so hope to stay here one day permanently."

Mossel Bay, Garden Route

Aquamarine Guest House

"Veilige, skoon omgewing - hou dit so!"

Mossel Bay, Garden Route

314 Nautica

"Mosselbaai is my geboortedorp en daar sal altyd 'n hunkering wees om daar te gaan kuier!"

George, Garden Route

Plaas Knoetzie Kamma

"Ons geniet George, goeie kombinasie van platteland en gerief. Baie gholfbane en goed om te doen."

Mossel Bay, Garden Route

601 Nautica

"Wat 'n great plek. Wil kyk om hier na te trek."

Page
Page 140 - Showing 4171 to 4200
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!