Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.
"'n Absloute juweel waarvan min mense, behalwe die branderplankgemeenskap (gelukkig) weet!"
"Dit was beslis die moeite werd. Ek's 'n enkelmamma met 2 tieners en ons is tuis laat voel. Wonderlike ontbyt en gasvryheid soos min! "
Great Brak River, Garden Route
Beker Loop Oor"Baie lekker vakansiebestemming, wil sommer daar gaan aftree."
"In ag genome die Covid probleem is George steeds 'n lekker plek. Naby alles en dan praat die meerderheid my taal. Almal baie vriendelik. "
"Ons bly in Heidelberg Wes-Kaap en ken die omgewing goed. Daar is baie te sien en te doen. Vir die avontuurlustiges is daar uitdagings. Elke dorp het sy spesiale bederfplekke."
"Dit is n plek met baie aktiwiteite in en rondom die dorp en dit word hoogs aanbeveel."
"Ons is baie lief vir Sedgefield vir al sy mooi strande en natuurskoon. Nuwe Spar en restaurant is 'n aanwins. Sou graag daar wou aftree."
"George en omliggende gebiede het ons voorwaar verras. Ons kon nie uitgepraat raak oor hoe skoon en netjies die dorpe is nie. Dit was lekker om op ordentlike paaie te ry sonder om bekommerd te wees oor potholes. Ons het ons vakansie in George baie geniet. "