Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.
Great Brak River, Garden Route
Sound of Waves Holiday Home"'n Heerlike maaltyd by die Trans Karoo restaurant geniet. Min restaurante was oop in die aand."
"Due to Covid, many shops/restaurants, etc. have sadly closed. Therefore less shopping and dining options. However, Knysna is still, and will always be my favourite on Garden Route."
"George is 'n mooi plek en mense het goeie gesindheid. My hele familie is van George."
"Mosselbaai is 'n rustige omgewing. Ek hou van die vars seelug wat ek elke oggend kon inasem. Sal definitief weer gaan."
"Inwoners by vriendelik en behulpsaam. Bankteller probleem, naaste banktellers was op Riversdal en toe ons deurry was die dorp se krag af en al die banktellers het nie gewerk nie."
"Baie lekker met baie restaurant- en koffiewinkelgeriewe, lieflike uitsig oor die baai en aangename mense, maar sal eerder Heroldsbaai aanbeveel."
"Beslis die skoonste dorp in die land! Pragtige natuurskoon en lieflike strande. 'n Rit op die Diaz Express is 'n moet!"
"Was uitsluitlik daar om verskeie familielede te besoek, maar het veral Kobus se Gat en Wilgewandel baie geniet."
"Moet aanpas by huidige omstandighede, meer fokus op ons eie mense as toeriste, julle gaan nog lank van Suid-Afrikaners afhanklik wees vir inkomste. Dalk sal die riverfront weer begin leef!"