Verified Reviews of Garden Route

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route

Rated 4.65 out of 5 based on 6571 reviews.
Shawn L. - 7th March 2019
staying in Hartenbos, Garden Route
Wonderlike, asemrowende vakansieplek.
Shawn L. - 7th March 2019
staying in Keurboomstrand, Garden Route
Die natuur is asemrowend.
Angie R. - 7th March 2019
staying in Herold's Bay, Garden Route
Behalwe dat dit bietjie moeilik is om heeltyd George toe te ry vir inkopies, was dit so mooi en rustig. Love die plek.
Marinet G. - 7th March 2019
staying in Tergniet, Garden Route
Nie die grootste toeristebestemming in die land nie, maar baie lekker rustig, veilig en naby aan Mosselbaai en George. Definitief 'n goeie keuse as jy uit die stad wil bly, tog naby die see en ander besienswaardighede.
Johan J. - 6th March 2019
staying in Hartenbos, Garden Route
Bly vir ons die beste vakansieoord.
Leonie M. - 6th March 2019
staying in Oudtshoorn, Garden Route
The Cango Caves are a must-see, as is the Swartberg Pass!
Johannes H. - 6th March 2019
staying in Wilderness, Garden Route
Wildernis is 'n aangename en interessante vakansiebestemming.
Riaan T. - 5th March 2019
staying in Hoekwil, Garden Route
Pragtige rustige dorpie.
Nathan H. - 5th March 2019
staying in Mossel Bay, Garden Route
Probably the most beautiful place I have ever been, very safe and clean.
Naomi B. - 4th March 2019
staying in Mossel Bay, Garden Route
Heerlike vakansiedorp met heerlike klimaat.
Patrick A. - 4th March 2019
staying in George, Garden Route
Lekker dorp.
Jacinda S. - 4th March 2019
staying in Keurboomstrand, Garden Route
Pragtige strand, fantastiese eetplek. So so mooi! Sal definitief weer besoek, net ander verblyf.
Julia A. - 4th March 2019
staying in Hartenbos, Garden Route
Wonderlike plekkie met lieflike mense. Alles is net so mooi en daar is baie om te doen.
Johan V. - 4th March 2019
staying in Brenton-on-Sea, Garden Route
Wens net ek kon meer die plek besoek het.
Marlise S. - 4th March 2019
staying in Hartenbos, Garden Route
So baie om te doen!
Estee H. - 4th March 2019
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Rustige dorpie en pragtige landskappe.
Manda C. - 4th March 2019
staying in Dana Bay, Garden Route
Dit is goed vir mense wat net rustig wil wees maar die strande is nie baie geskik vir ouer, of sieklike mense nie.
Mary-ann T. - 4th March 2019
staying in Buffels Bay, Garden Route
Mooi skoon strande met minimale oor bevolking op die strande.
Rina V. - 4th March 2019
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Oudshoorn het baie te sien, maar mens mis openbare en skoon toiletgeriewe in die dorp.
Charmaine M. - 4th March 2019
staying in Hartenbos, Garden Route
Skoon.
Reinhard S. - 3rd March 2019
staying in Wilderness, Garden Route
Uitstekend en pragtige natuurskoon. Baie besienswaardighede en pragtig skoon strand.
Johan L. - 3rd March 2019
staying in Hartenbos, Garden Route
'n Plek na aan my hart, beslis aftreeplek.
Lesley K. - 3rd March 2019
staying in George, Garden Route
Baie mooi plek.
Fanus P. - 3rd March 2019
staying in George, Garden Route
Wonderlike vakansiebestemming met 'n gematigde temperatuur. Die "Old Town House" is 'n moet ervaring. Sal weer besoek.
Fanie O. - 3rd March 2019
staying in Plettenberg Bay, Garden Route
Toerisme is gefokus op buitelandse besoekers, wat pryse van toeriste aktiwiteite betref.
Kobus V. - 3rd March 2019
staying in Hartenbos, Garden Route
Ons gunsteling plek by die see.
Jc J. - 2nd March 2019
staying in Tergniet, Garden Route
Baie mooi.
Wilmien V. - 2nd March 2019
staying in Dana Bay, Garden Route
Pragtige dorpie.
Jakobus V. - 2nd March 2019
staying in Joubertina, Garden Route
Dorpie klein nie veel besienswaardigheid daar nie behalwe vir die natuur en rustigheid.
Johnny D. - 2nd March 2019
staying in Linkside, Garden Route
Was passing through, so did not have time to do sight seeing.
Gary O. - 2nd March 2019
staying in Heatherlands, Garden Route
Heatherlands is an ideal business destination.
Jurie S. - 2nd March 2019
staying in Sedgefield, Garden Route
Very beautiful area and lots of things to do and to travel to.
Elaine D. - 1st March 2019
staying in Die Voor Bay, Garden Route
The place to be in Mossel Bay!
Daniela C. - 1st March 2019
staying in Die Voor Bay, Garden Route
Diaz Beach is nice and clean, but the area is industrial, with a lot of new constructions by the beachfront.
Daniela C. - 1st March 2019
staying in Wilderness, Garden Route
Cosy little town with unspoiled beach on one side and a meander of lazy rivers on the other side, lush vegetation. Near to George but very tranquil, perfect for a relaxing holiday close to nature. Great to explore surroundings as well.
Marius B. - 1st March 2019
staying in Wilderness, Garden Route
Mooi strand dorp niet erg aantrekkelijk.
Wicus G. - 1st March 2019
staying in Uniondale, Garden Route
Ons het heerlike Bobotie geniet in African Aloe, my dag gemaak! Daarna hul golfbaan besoek, ongelooflik vir 'n Karoodorpie.
Patrys R. - 28th February 2019
staying in Herold's Bay, Garden Route
Dis ons vakansieplek! Love dit!
Yolanda B. - 28th February 2019
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Daar is baie te sien en te doen in Oudtshoorn. Kangogrotte, Cango Wildlife ranch, volstruisplase, die waterval aan die einde van 'n lang grondpad, museums, ou geboue, eetplekke, winkeltjies. En die grootse klim-en-klouter wat ek nog gesien het by 'n padstal met ou karre, motorfietse en snuisterye (Die Smutswinkel in Langenhovenstraat). Vandat ons dit ontdek het, moet ons elke jaar daar stop vir die kinders om te speel.
Gawie G. - 28th February 2019
staying in George, Garden Route
George is en bly 'n lekker vakansiebestemming.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com