Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Gauteng

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gauteng

Rated 4.2 out of 5 based on 5212 reviews.

Garsfontein, Gauteng

Sunbird Garden Cottage

"Dis 'n veilige woongebied met groot winkelsentrums skole en goeie hospitale."

Queenswood, Gauteng

1202 on Cowgill Guest Room

"More traffic during peek hours, in the morning and afternoon. Better to travel earlier by 5:30 when rushing in the morning."

Sinoville, Gauteng

Molopoview Gastehuis

"Ek is geensins 'n stadsmens nie, maar die area is nie te besig nie. Ons kon die gastehuis maklik opspoor en daar is genoeg winkelsentrums."

Dinokeng, Gauteng

Die Pampoenpaleis

"Daar is verskeie akkommodasie moontlikhede en baie om te sien en te beleef. Dit is ook gerieflik naby Pretoria."

Dinokeng, Gauteng

Tranquillity Spa Lodge

"I don't know if it's possible but a tarred road will be useful as the road has too much gravel."

Pretoria East, Gauteng

Boschkop Bed and Breakfast

"Jy gaan Pretoria toe vir Besigheid en om jou tolleransie vir slegte water, vuil lug, verkeersknope en sirenes te toets. Jy gaan nie soontoe om vakansie te hou nie. "

Dinokeng, Gauteng

Koedoesrus Boskamp

"Dinokeng is 'n wonderlike plek, natuurlike rustige plek vir 'n samekoms met familie en vriende. Dinokeng sal ons vir seker weer sien in die toekoms, veral die resort self."

Dinokeng, Gauteng

Thala Thala

"Traffic on the R573 is hectic. Most of the way is one lane and if you turn off it is quite hard to get back on. The general roads around the area are really not great so a car with adequate ground clearance is recommended. Make sure your spare tyre is checked and adequate as one could easily get a puncture. The game reserve is quite nice with a wide variety of game but a bit costly unless one is spending a full day there."

Protea Ridge, Gauteng

Altyd Welkom

"Mooie uitvalsbasis."

Melville, Gauteng

The Purple View

"Kosmopolitaan. Interessant en veilig."

Dinokeng, Gauteng

Foreva Wild

"Ek hoop net volgende keer om meer van die Groot 5 te sien. Maar keep up the good service, truly amazing."

Vereeniging, Gauteng

LekkeRus

"Dit is 'n vreeslike mooi plek met asemrowende uitsigte veral langs die Vaal Rivier omgewing."

Garsfontein, Gauteng

Loerie Gastehuis

"Dit is naby alles wat 'n reisiger nodig het."

Garsfontein, Gauteng

Greenwoods Selfsorg

"Garsfontein het my beïndruk. Skoon woonbuurt met pragtige huise en welige plantegroei. "

Glen Marais, Gauteng

Linga Longa Guest House

"Naby lughawe en geskik as halfweg huis op pad na elders. "

Sandton, Gauteng

Tiree B&B

"Dis die hub en so baie om te sien! "

Heidelberg, Gauteng

De Rozenhof

"Dit is my geboortedorp en dus baie na aan my hart."

West Rand, Gauteng

Stilista Guest House

"The West Rand is a beautiful part if South Africa with beautiful nature and it is amazing and peaceful. The people if this part of the world are generally very kind and accommodating."

Groenkloof, Gauteng

Spacube Luxury Suites and Spa

"Bekoorlike omgewing met Austin Roberts Park, Magnoliadal, netjiese groen tuine in die woongebied en inkopiefasiliteite in die kleiner SBG van Groenkloof; ook die gerief van Gimnasium en Life Groenkloof Hospitaal op die hoofroete."

Henley On Klip, Gauteng

Ducks Country House

"Henley is nou nie juis 'n toeriste aantrekking nie, maar in Meyerton is baie min gaste huise daarom het ons op ducks besluit."

Lyttelton Manor, Gauteng

Clifton Guest House

"Ons ken nie eindelik daai deel so goed nie, maar het gou reg gekom."

Dinokeng, Gauteng

Tranquillity Spa Lodge

"Dinokeng is 'n juweel en sal enige tyd weer besoek."

Linden, Gauteng

5th Avenue Gooseberry Guest House

"Baie plekkies om heen te loop."

Pierre van Ryneveld, Gauteng

Accommodation @ Van's

"Hulle is vriendelik en behulpsaam met enige navrae."

Heidelberg, Gauteng

Heidelberg Lodge

"Heidelberg 'n pragtige dorp."

Dinokeng, Gauteng

KwaThabisile Game Lodge

"Dinokeng is n lieflike reservaat met die Groot 5 op jou drumpel in Pretoria! Die personeel was vriendelik en hulpvaardig!"

Colbyn, Gauteng

Arabelle Guesthouse

"Colbyn is 'n rustige area."

Dinokeng, Gauteng

De Kleine Serengeti Game Lodge

"Baie vriendelike en behulpsame mense wat by die betaal punte werk, baie diere te sien en piekniekplekke skoon en netjies, ook nie te besig as mens op die self drive roetes ry nie. Al het ons nie al die Groot 5 gesien nie het ons die leeus gesien en sommer nog baie ander wild. Perfek vir n wegbreek wat nie te ver van Johannesburg of Pretoria is nie."

Dinokeng, Gauteng

Dinokeng Resort

"Was heerlik, maar ongelukkig was daar geen steak messe nie, selfs die messe wat daar was is stomp, hoe sny mens 'n vars gebraaide steak met 'n botter mes? Deure by die een kamer wou nie toe maak behoorlik. Toilet flash ongelooflik stadig en moeilik. Andersins was dit heerlik. "

Page
Page 101 - Showing 3001 to 3030
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!