Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Gauteng

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gauteng

Rated 4.2 out of 5 based on 5186 reviews.

Menlopark, Gauteng

Menlo View Guest Rooms

"Sentraal geleë om Pretoria se besienswaardighede te besoek. Die gastehuis het ook 'n geskiedenis van sy eie."

West Rand, Gauteng

Beau Valley Backpackers

"Nice area with lots of nice places to go to."

Gauteng

Kleinzonderhout

"As jy van die platteland af kom, is enige stad 'n riller, veral as jy nog roetes ook moet soek! Maar ons kom reg. Moes slegs kantore besoek in die Ooste van Pretoria, nie besienswaardighede nie. Daar is talle besienswaardighede wat aanbeveel kan word. Ons het voorheen op Bronkhorstspruit gewoon en het sodoende die stad op 'n manier leer ken. Gauteng kan sekerlik 'n aangename provinsie wees."

Kameeldrift East, Gauteng

BietjiePlaas

"Ons het eintlik net deurgery en oornag in die area, maar daar is dorpies soos Cullinan wat interessant was. "

Dinokeng, Gauteng

Thala Thala

"Baie lekker plek."

West Rand, Gauteng

Sable Hiking

"Wes-Rand is wyd met aaklige stad gedeeltes, maar die Noordelike deel van die Wes-Rand naby Magaliesburg en Hekpoort bied alles wat die toeris kan verlang. "

Eldoraigne, Gauteng

Edwards Straat

"Baie lekker restaurante om by te gaan eet. Sentrum naby verblyf baie veilig. "

Vereeniging, Gauteng

Klip River Country Estate

"Had a great day at Stonehaven on Vaal."

Gauteng

Kleinzonderhout

"Ken nie eintlik die area so goed nie, was by 'n troue."

Dinokeng, Gauteng

Cullinan Premier Hotel

"Moet nie net vir 'n naweek gaan nie. Maak meer tyd. Daar is so baie om te doen en te sien dat 'n naweek net te kort is. Ons sal weer moet teruggaan om te gaan sien wat het ons alles gemis. Ek kan nie vir julle verduidelik hoe vriendelik die mense is nie. Dit was vir ons 'n ongelooflike kultuurskok, want hier waar ons bly as iemand jou groet dan soek jy fone, beursies en handsakke. Daar gesels almal met almal. Jy is veilig en wonder bo wonder word ons Afrikaanse taal daar bewaar. Ek moes telke male myself herinner om nie Engels te praat nie. Dit is ons mense, ons Afrikaanse mense wat daar bly en oorleef. Sien gou weer."

Menlopark, Gauteng

Menlo View Guest Rooms

"Pragtige boomryke woongebied naby inkopiesentrums, restourante, skole en die universiteit."

Paulshof, Gauteng

The Pepper Tree B&B

"Dit is so sentraal tussen Randburg en Sandton met Monte Casino net in die straat af."

Dinokeng, Gauteng

Ngata Safari Lodge

"Dit was baie baie lekker gewees, ons het dit geniet en die lekkerste tyd daar gehad. Baie dankie. "

Chancliff, Gauteng

Fullness B&B

"Baie goeie ligging. Veilige omgewing. Pragtige area."

Erasmuskloof, Gauteng

Chateau Vue Guesthouse

"Die ligging was perfek vir ons, want dit is baie naby aan Kloof Hospitaal. Ek weet nie of dit regtig 'n toeristebestemming is nie."

Theresa Park, Gauteng

Protea Huis

"Very nice location."

Akasia, Gauteng

Casa de Ross

"Dis 'n pragtige mooi rustige omgewing."

Die Wilgers, Gauteng

Willow Cottage

"Willow Cottage is baie naby die uitstekende Wilgers privaat hospitaal. Alhoewel die omgewing stil en rustig is, het dit maklike toegang tot die vernaamste snelweë."

Dinokeng, Gauteng

Ngiri Safaris

"Dinokeng is asemrowend en ek sal dit vir enige persoon aanbeveel."

Dinokeng, Gauteng

OuKlip Game Lodge

"Die wildkyk is lekker, maar nie op die vlak van Pilanesberg nie."

Garsfontein, Gauteng

Sunbird Garden Cottage

"Dis 'n stil area en ek het baie veilig gevoel. Selfs die verkeer is baie min."

Killarney, Gauteng

Villa Simonne

"Killarney is maar 'n basiese plek (soos enige plek amper in die JHB gebied). "

Wingate Park, Gauteng

LeoZet Self Catering Flat

"Naby aan die hospitaal geleë wat dit ideaal maak vir hospitaal en dr's besoeke."

Rietfontein, Gauteng

Dinkwe Lodge & Guest House

"Is nog veilige omgewing, naby aan die stad."

Page
Page 104 - Showing 3091 to 3120
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!