Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 5186 reviews.
"Naby aan hoofweg maar tog stil, voel nie asof jy in die stad is nie. Baie lekker geriewe naastenby."
"Na 9 word alles opgerol - lekker stil kuierdorp met genoeg om te doen vir naweek."
"Bergfietsroete, Woolworths food court en Coco's restaurant baie naby. Stil, mooi woonbuurt met maklike toegang na hoofroetes. "
"Geniet die area baie. Dis naby al die plekke waar jy wil wees, maar steeds stil en nie te duur nie!"
"Dit was werklik 'n baie goeie ondervinding en alles was so presies en pragtig. Baie dankie."
"Not as many animals as in Pilansberg, but a very good weekend place for people from Gauteng."
"Magaliesburg is regtig 'n baie mooi area met baie om te doen en plekke om te verken."
"Die Wonder Grot en die Renoster en Leeu Reservaat is 'n definitiewe moet. So 'n halfuur se ry van Pine Valley af."
"Maropeng - Cradle of Human Kind was 'n belewenis. Ons sal dit definitief aanbeveel vir mense met skoolgaande kinders."
"'n Plek naby aan die stad en die al die nodige openbare vervoer en belangrike lughawens."
"Daar is 'n paar plekke in die omgewing wat gereeld groot saamtrekke en funksies hou. Dit is uniek en darem so bietjie uit die stad se gejaag uit."