Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 5212 reviews.
"Fairlands and Northcliff are relatively safe places where you can get most of the services you would need. I was able to go for a medical checkup, get my vaccinations up to date and get errands done all within the ease of the general area."
"Only thing was the freezer was not big enough for longer than 3 days, but we were able to get other options."
"Ek bly in Centurion en terwyl Pta baie besienswaardighede het, is die omgewing vuil en onveilig."
"Dis die beste en naaste reservaat waar jy die Groot 5 kan sien en daar is baie om te sien, asook die paaie is goed gemerk."
"Irene is a 5-star suburb with good restaurants nearby and a dairy farm which is great for kids."
"Wapadrand is 'n stil, rustige area. Ek het nog nie in ander areas ingeboek nie."
"Pretoria is 'n pragtige stad met alles wat jy nodig het en meer. Pragtige woonbuurte, lekker restaurante, winkelsentrums en alles in 'n nabye radius."
Bobbejaansberg Private Nature Reserve, Gauteng
Five Pebbles on Piece of Africa"Net jammer mens moet die gevaarlike Moloto-pas gebruik om daar uit te kom. Maar die area is pragtig."
"Johannesburg se middestad of altans die area waar ons was, is baie verlate en verwaarloos. Dit heg nie meer die mooi waardes van 'n paar jaar terug nie. Dit laat jou voel dit is 'n arm gebied."
"Love Pretoria! Pretoria is ons middelpunt van familiekuiers. Vanaf Lichtenburg, Lydenburg, Mosselbaai besoek ons graag Pretoria."
"Loving Cullinan town, beautiful fun town, a good day outing with nice bars and restaurants, truly a great experience."
"Pretoria is 'n baie besige area en het baie verkeer veral as mens nie gewoond is aan soveel verkeer nie."
"Die area is baie gerieflik naby winkels en eetplekke en dit is 'n veilig area."