Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 5212 reviews.
"Johannesburg is a vibrant city, with much to do. Especially of you enjoy craft beer and live music. A trip out to Agar's Brewery in Kya Sand for the last Friday of the month Open Day is a memorable outing. Johannesburg is also a good central location for visiting in the inland provinces, game reserves, hiking trails, resorts excellent for weekend breaks and holidays. Kya Sand is located on the scenic road (R512) out to Broederstroom and Hartebeestport Dam, just before Lanseria airport."
"Good for relaxing and socializing but not too many activities. Went to Roodeplaat dam but not much going on there."
"Perfekte gebied om te kamp as jy nie ingestel is op aktiwiteite wat aangebied word nie."
"A year ago when I visited Pretoria, it was very dirty but this time around its very clean."
"Te veel bedelaars, 3 het nie weg beweeg van my kar nie, en die een het my windskerm sommer aangeval. Maar anders as dit was als reg."
"Verkeer in spitstyd erg en veral die taxi's om die Kolonade respekteer nie altyd die padreëls nie."
"As jy Benoni nie ken nie is dit baie maklik om vandaar na OR Tambo asook ander lughawens of stasies te reis en hulle bied vervoer teen 'n geringe koste aan. Selfs Boksburg is baie sentraal geleë. Daar is ook verskeie besienswaardighede in die omgewing beskikbaar veral as jy 'n besigheidsman of -vrou is dan kan jy omtrent net oorkant die pad stap en 'n potjie gholf gaan geniet."
"Baie rustig, baie om te doen veral by die monument, Pretoria was nog altyd vir my mooi."
"I'm from Gauteng so I can fully recommend for people travelling from other provinces."
"Baie mooi plek met baie potensiaal, veral vir funksies asook kar-groepe wat graag na 'n run bymekaar wil kom sal dit perfek wees."
"Ons woon in Gauteng en verkies Mpumalanga en Limpopo as bestemming. Hierdie was 'n fonds en ons sal vir seker spesifiek na Cullinan terugkeer."
"Komend van die Kaap is ek maar bang, maar die omgewing en vriende het die maklik gemaak."