Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

George

All reviews have been left by TravelGround customers staying in George

Rated 4.7 out of 5 based on 1518 reviews.

George

Isibindi Forest Retreat

"Lieflike dorp, Van Rensburg's slaghuis 'n moet om te besoek vir 'n lekker braai!"

Herold's Bay, George

Rooidraai Verblyf

"Dis nou regtig hemel op aarde."

Herold's Bay, George

Top Unit

"My kinders was jare gelede daar en hul dink dis een van die mooiste plekke waar hul al was, voel veilig om in die aand op strand te gaan stap, ons sal weer as gesin daar wil tyd gaan deurbring."

George

Whispering Pines Estate

"Beautiful campus!"

Herold's Bay, George

Dut Hut

"Heroldsbaai is diep in my hart, hier het ek as kind saam met my grootouers gekom en dit is nog steeds vir my die beste strand ooit."

Herold's Bay, George

Dutton's Villa

"‘n Ideale strand naby die lughawe en George."

George

ArendsRus Country Resort

"Pragtige dorp/stad....alles wat mens benodig...mense vriendelik...pragtige omgewing!"

Loerie Park, George

Loerie Haven

"Die huis is sentraal geleë."

George

Farm & Fellow @ Tramonto

"George is 'n wonderlike vakansie dorp!"

Heather Park, George

Mountain View Lodge

"Baie skoon en netjies."

George

Vakansie Huis Victoria Baai

"It is getting more and more popular. Christmas period has got busier each year. "

George

Farmlands Guest House

"Altyd mooi en lekker dorp."

George

Kraaines

"Sal weer terugkom!"

Glen Barrie, George

Forest Feel

"Baie veilig en netjies. "

Herold's Bay, George

Dut Hut

"Lieflike, stil dorpie met uitstekende staproetes en swemstrand."

George

25 on Orion

"Good destination."

George

Farm & Fellow @ Tramonto

"Nice to travel that route. "

George

Ibis Place Guest House

"Central to the Southern Cape Garden Route coast and all it’s diverse offerings."

George

Kingfisher's Nest

"Sentraal geleë om die tuinroete te besoek."

George

ArendsRus Country Resort

"Ons ken George baie sleg, maar is baie beïndruk met die plek. Oorweeg dit om weer daar te gaan kuier."

Herold's Bay, George

The Studio

"Herholdsbaai is 'n pragtige plek en die see is daar op sy mooiste!"

Campher's Drift, George

Die Waenhuis Gastehuis

"Sou graag skadu vir ons motor wou hê."

George

Farm & Fellow @ Tramonto

"Ons as gesin hou van George se ligging en natuurskoon en sal altyd weer terugkom."

Glen Barrie, George

Forest Feel

"Mooi staproete."

George

Willow Cottage

"Baie lekker plek. Te veel om te sien. Te min tyd. Skoon, veilig en lekker."

George

Jasmyn en Protea Kothuise

"So baie om te doen in George en omliggende gebiede. Het veral die Redberry Farm Geniet. Die weer is fantasties."

Herold's Bay, George

3 Village Heights

"Lekkerste vakansie, nog perfek vir klein kindertjies!"

George

Bonzai House Self Catering

"George se strate was hierdie jaar besiger as ooit en ons wou eintlik wegkom van die gewoel van die stad. Oor die algemeen was George nog altyd die beste bestemming met soveel nabye strande en dinge om te doen. Natuurlik is die Montagu Pas en woud die heel beste vir ons wat van berg fietsry hou."

Loerie Park, George

Luxury Urban Oasis

"Very nice and secure area."

Page
Page 37 - Showing 1081 to 1110
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!