Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

George

All reviews have been left by TravelGround customers staying in George

Rated 4.7 out of 5 based on 1518 reviews.

Heather Park, George

Mountain View Lodge

"Mooi uitsig op berge."

Campher's Drift, George

8 on Wright

"Pragtige area met lekker staproetes."

Heather Park, George

The Camello

"Dit is nie 'n toeristebestemming nie, maar is 'n goeie wegspringplek om die George omgewing te geniet, of oornagplek aangesien dit baie naby aan die hoofpad is, maar ver genoeg om stil en rustig te wees."

George

Boscia Farmstay - Original

"Wil daar gaan aftree."

George

Ibis Place Guest House

"Pragtige tuindorp."

Herold's Bay, George

C Flat

"Lieflike, stil plek - dis mos nou vakansie!"

George

Abbaqua Guest House

"George is die grootste sentra in hierdie omgewing en 'n goeie sentrale punt vir baie om te sien en te beleef."

George

Provance Cottage

"Pragtige plek."

Herold's Bay, George

Herolds Bay Heights

"Weg van die gewoel af. Dis 'n baie lekker rustige dorpie by die see."

George

Garden Route Lekkerte Le Vallia

"Het dit baie geniet, mense was almal vriendelik en behulpsaam."

Herold's Bay, George

Makarios on Sea

"Wat 'n juweel! Van die mooiste natuurskoon denkbaar. Skoon en veilig."

Loerie Park, George

Chelsea Close Woonstel

"Ek sal enige tyd weer daar oornag."

Herold's Bay, George

Herolds Bay Heights

"Heerlike vakansieplek."

George

Farm & Fellow @ Tramonto

"Best town in the Southern Cape."

George

Lientjies Overnight

"George is 'n gerieflike en skoon dorp wat baie sentraal geleë is. "

Herold's Bay, George

Samadiria

"Baie lekker! Klein plekkie, maar Afrikaans. Lekker, maar klein strandjie."

George

2 Wilge Close Kraaibosch George

"Beste plek in Suid-Afrika."

Heather Park, George

Bethans

"Ons het baie van Heather Park gehou. Dit was vir ons sentraal om na enige punt in George te ry. Ook naby die lughawe en om Groot Brak Rivier en omgewing te besoek."

Denvar Park, George

Dolphins Self Catering Accomodation

"Denver Park is 'n stil en rutige woonbuurt in George. "

George

Boscia Farmstay - Original

"George het vir seker my hart gesteel."

Herold's Bay, George

610 @ The Heroldsbay Hotel

"Pragtige plek met die mooiste strand en planteryk. Sal enige tyd weer daar gaan kuier."

George

Uitsig Farm and Fairytale Garden

"Baie om te doen en te sien."

George

Garden Route Lekkerte Le Vallia

"Wonderlike plek, maar pak vir 4 seisoene. Naby die mooiste strande en baie om te doen."

Campher's Drift, George

Aziza Guest House

"Baie stil, veilige area."

George

Limpopo Loft

"George is 'n pragtige dorp met so baie om te doen en te sien. Dit is ook nabygeleë aan die see bv. Groot Brakrivier, Hartenbos en Mosselbaai. Asook Knysna, Wildernis en Plettenbergbaai. Dit is eintlik perfek geleë as mens teen die Suidkus wil toer. En die feit dat daar ook 'n lughawe is, maak dat afstand nie 'n probleem is nie. "

Page
Page 38 - Showing 1111 to 1140
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!