Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Grabouw

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Grabouw

Rated 4.3 out of 5 based on 163 reviews.

Grabouw

Stonepeak Mountain Lodge

"Fine to stop off on the way to somewhere."

Grabouw

Elgin Grabouw Country Club Guest House

"Die dorp op 'n Vrydagmiddag is nie 'n aangename ondervinding nie. Te besig."

Grabouw

Carmel Cottages

"Baie mooi omgewing. Sal beslis weer gaan."

Grabouw

Elgin Valley Inn

"Dis eintlik meer Elgin Valley wat van waarde is."

Grabouw

Villa Exner - Exclusive Boutique Hotel

"Het by 'n paar plekke ingeloer: Hickory Shack - lekker kos, ciders sal ek 'n mis gee maar baie lekker stout; Almenkerk wynplaas was tops; Honingklip - great 4x4 roete en bierproelokaal."

Grabouw

Belfield Wines and Farm Cottages

"Die dorp self het nie baie opsies vir uiteet en inkopies nie. Peregrine padstal is wonderlik en sommer op die pad soos jy inkom. "

Grabouw

Carmel Cottages

"Ons wou rus en het nie juis na die dorp gegaan nie."

Grabouw

Old Mac Daddy Luxury Trailer Park

"Vriendelike dorpie met geskiedenis!"

Grabouw

Carmel Cottages

"Grabouw bied 'n hele paar versteekte juweelwynplase, buiten die baie bekende Peregrine Padstal. Lekker plek, Afrikaans, minder hoofstroom as Stellenbosch. Puik!"

Grabouw

Elgin Grabouw Country Club Guest House

"Perigrine padstal is 'n wenner! "

Grabouw

Carmel Cottages

"Ek het nie vreeslik verken nie. Ek het gekom om aan die Spur Winter Series deel te neem wat daai naweek afgeskop het. Die natuur langs hierdie "event" was asemrowend en Paul Cluver was baie mooi!"

Grabouw

Elgin Grabouw Country Club Guest House

"As jy by Grabouw is en avontuur waardeer, moet jy Cape Canopy Tours besoek wat 'n Zipline bedryf wat baie veilig is, maar 'n ongelooflike belewenis is. Daar is appelplase en appelpakstore om te besoek en 'n verskeidenheid van wynplase met wynproe geleenthede."

Grabouw

Elgin Grabouw Country Club Guest House

"Sou graag meer tyd hier wou spandeer."

Page
Page 6 - Showing 151 to 163
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!