Verified Reviews of Hekpoort

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hekpoort

Rated 4.38 out of 5 based on 24 reviews.
Denise V. - 8th October 2018
staying in Hekpoort
Ideale omgewing vir MTB.
Monique H. - 25th September 2018
staying in Hekpoort
Die vrieskas kan dalk vervang word of reggemaak word. Dit werk nie so goed nie.
Marlene V. - 10th September 2018
staying in Hekpoort
Dis so naby aan baie aktiwiteite en ook Hartbeespoortdam. Baie restaurante in die omgewing. Kinders kan kaskar ry, perdry, swem.
Zanné J. - 31st July 2018
staying in Hekpoort
Vir 'n rustige wegbreek uit die stad is die ideaal. Mens kan afskakel en net ontspan.
Bertus L. - 19th April 2018
staying in Hekpoort
Naby eetplekke soos Die Ou Pastorie en Black Horse is ‘n moet.
Dalene S. - 9th April 2018
staying in Hekpoort
Geen dit bly 'n pragtige deel van ons land.
Claire M. - 20th March 2018
staying in Hekpoort
Lovely place. Many hidden treasures if you take the time to find them.
Erica S. - 29th January 2018
staying in Hekpoort
Puik!
Erika S. - 12th December 2017
staying in Hekpoort
Verskriklik mooi.
Pieter O. - 13th November 2017
staying in Hekpoort
Baie van die "ou" bekende plekke om Hekpoort nie meer van dieselfde gehalte as 5 jaar terug nie. Magaliesburg se klein winkeltjies, Goblin Cove, ens. is nie meer die moeite werd om te besoek nie. Beslis nie vir die mense wat van opwinding, ens. hou nie (behalwe vir perdry, motorfiets ens). Grondpaaie kort baie onderhoudswerk.
Frieda D. - 26th September 2017
staying in Hekpoort
Daar is baie deftige eetplekke en lodges, maar nie regtig veel meer as dit nie. Black Horse brewery is 'n pragtige plek om by te gaan eet.
Lindie W. - 24th July 2017
staying in Hekpoort
Ry rond en stop by al die interessante plekke!
Lizette L. - 4th May 2017
staying in Hekpoort
Ek was verbaas om te sien hoe naby dit eintlik is aan Magaliesburg, en hoe rustig dit daar is. Ek sal beslis weer gaan.
Jonada S. - 25th April 2017
staying in Hekpoort
As jy die tyd het, gaan loer rond! Hierdie is 'n uiters interessante plekkie!
Salome P. - 29th March 2017
staying in Hekpoort
Dis pragtig daar!
Yolanda G. - 23rd March 2017
staying in Hekpoort
Genoeg toeriste-aantreklikhede in die omtrek.
Issie K. - 16th February 2017
staying in Hekpoort
Rustige platteland.
Debbie L. - 8th December 2016
staying in Hekpoort
If you want to be away from the hustle and bustle of Joburg life, this is the place to be.
Mark B. - 2nd November 2016
staying in Hekpoort
Hekpoort is 'n kort afstand van Hartebeespoort en ons dae was gevul met onder andere 'n besoek aan die Sterkfonteingrotte, Die Wieg van die Mensdom, kaasfabriek, kabelkar rit en selfs 'n roomysfabriek om maar 'n paar te noem.
Derek J. - 22nd October 2016
staying in Hekpoort
Strawberry Farm spa packages are great value. Die ou Pastorie a lovely spot for breakfast or lunch.
Lilian-may G. - 28th July 2016
staying in Hekpoort
Lots of activities
Johmare B. - 23rd June 2016
staying in Hekpoort
Baie om te doen sonder om te ver te ry.
Marié B. - 26th February 2016
staying in Hekpoort
Baie klein plek.
Pumza K. - 8th October 2015
staying in Hekpoort
Awesome!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]