Verified Reviews of Henties Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Henties Bay

Rated 4.65 out of 5 based on 17 reviews.
Karin T. - 30th March 2020
staying in Henties Bay
Vriendelike, behulpsame mense regdeur Namibië.
Jan O. - 8th March 2020
staying in Henties Bay
Rus en vrede.
Michelle O. - 23rd September 2019
staying in Henties Bay
Lieflike plek met vriendelike mense.
Deon L. - 2nd September 2019
staying in Henties Bay
Love die dorp.
Dorothie V. - 17th August 2019
staying in Henties Bay
Weather not that great especially for fishing.
Patrys S. - 9th July 2019
staying in Henties Bay
Baie padverbeteringe in proses. Mense is vriendelik.
Kobie B. - 27th June 2019
staying in Henties Bay
Pragtige dorpie. Kan beslis GO FISHING restaurant aanbeveel. Heerlik geëet.
Cobus S. - 12th May 2019
staying in Henties Bay
'n Stukkie hemel op aarde.
Joseph C. - 16th April 2019
staying in Henties Bay
Henties is 'n fantastiese plek op 'n breuk te vat sal definitief weer gaan.
Coenie G. - 11th March 2019
staying in Henties Bay
Rustige vakansie atmosfeer in die oulike dorpie.
Kevyn W. - 14th January 2019
staying in Henties Bay
Don't hesitate just go. It was amazing!
Sarah V. - 6th January 2019
staying in Henties Bay
Vriendelike, behulpsame, hardwerkende mense en 'n silwerskoon dorp. Verskeidenheid van winkels en restaurante. Heerlik visgevang - sal graag weer daar vakansie gaan hou.
Pj G. - 5th January 2019
staying in Henties Bay
Baie besig in Desember, maar heerlik om tussen mense mense te wees.
Andries P. - 3rd November 2018
staying in Henties Bay
Henties is 'n lekker plek daar is baie vriendelike mense en die visvang is baie goed, net jammer vir die verblyf.
Edward T. - 22nd October 2018
staying in Henties Bay
Fisherman's destination, convenient for Skeleton Coast round trip to Etosha.
Willie B. - 11th September 2018
staying in Henties Bay
Pragtige plek. Baie te doen daar!
Bets D. - 1st September 2018
staying in Henties Bay
Hentiesbaai is lekker rustige kuierplek en dit is die perfekte betemming vir die regte mense.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com