Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Highlands Meander

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Highlands Meander

Rated 4.5 out of 5 based on 1509 reviews.

Dullstroom, Highlands Meander

Charilo Guest House

"Dullstroom het soveel om te sien en doen! Het die resturante en klein winkeltjies en mense baie geniet! Sal beslis weer na Dullstroom toe gaan. 'n Plek met karakter! "

Dullstroom, Highlands Meander

StoneFly Cottages

"Oulike plek met baie om te doen en sien."

Dullstroom, Highlands Meander

Mahanaim

"Lekker naweekwegbreek. "

Dullstroom, Highlands Meander

Woolly Bugger Farm

"Oulike eetplekke en winkels."

Dullstroom, Highlands Meander

Longview Ranch

"Would highly recommend."

Dullstroom, Highlands Meander

Valley of the Rainbow Estate

"Dullstroom is a relaxing holiday destination."

Dullstroom, Highlands Meander

Mahanaim

"Sal weer en weer en weer soontoe gaan. "

Dullstroom, Highlands Meander

Little Troutbeck

"Altyd lekker om Dullstroom te besoek."

Dullstroom, Highlands Meander

StoneFly Cottages

"Dit was bietjie steurend dat baie van die winkels en restaurante toe is omdat dit nie naweek was nie. Ons het juis daar oorgebly om die toeriste winkeltjies te besoek en uit te eet. As Dullstroom net 'n bestemming vir naweke is, moet hulle dit so adverteer."

Dullstroom, Highlands Meander

Treelands Estate

"Wild about Whisky is 'n moet met enige besoek aan Dullstroom. Daar is genoeg eetplekke om van te kies maar bespreek vroegtydig vir die aand."

Dullstroom, Highlands Meander

Treelands Estate

"'n Pragtige, interessante dorpie met die heerlikste eetplekke."

Dullstroom, Highlands Meander

The Red Barn Dullstroom

"Wonderful little town just to stroll around and buy buy buy and of course enjoy the food and live music."

Highlands Meander

Rainbow Lodge

"Behoort vanaf die lente tot herfs 'n goeie bestemming te wees."

Dullstroom, Highlands Meander

Berken Guest House

"Dit was die eerste keer dat ek Dullstroom besoek het. Dit was 'n aangename ervaring! Daar is soveel lieflike restaurant (van pannekoek, wafels, opregte koffiewinkels, tot kos vir die fynproewers) en die natuur rondom die dorp is baie mooi. Maak seker jul mis nie 'n whisky & chocolate tasting by Wild About Wiskey nie (duur, maar lekker). "

Dullstroom, Highlands Meander

The Outpost Dullstroom

"Baie oulike en vriendelike dorpie, sal graag weer daarheen wil gaan!"

Dullstroom, Highlands Meander

The Rose Cottage B&B

"We have friends from Namibia that like to visit the KNP and especially the stop at Dullstroom to visit Harrie's Pancakes."

Dullstroom, Highlands Meander

Delagoa Dullstroom Cottage

"Dis lekker vir 'n naweekwegbreek. Harrie's Pancakes het die lekkerste tradisionele ontbyt!"

Dullstroom, Highlands Meander

Treelands Estate

"Ek is mal oor Dullstroom, ek en my man wil daar gaan aftree. Gunsteling gunsteling."

Dullstroom, Highlands Meander

The Red Barn Dullstroom

"Baie mooi dorpie, het Harrie's Pancakes geniet."

Dullstroom, Highlands Meander

Schaefers' Halt

"Dulstroom is 'n goeie adres vir 'n naweekwegbreek vir Johannesburgers. Nabygeleë."

Dullstroom, Highlands Meander

Critchley Hackle Garden Cottage Nr 8

"Ons gaan al vir jare Dullstroom toe, love dit daar."

Highlands Meander

Wilgekraal

"Die area is vreeslik mooi."

Dullstroom, Highlands Meander

Fairstream Selfcatering Guesthouse

"Die Clarens van die Oos-Transvaal. Nice plekkie."

Dullstroom, Highlands Meander

Wonder Waters Tonteldoos

"Lekker kuier dorp wat nie te ver is om te besoek nie."

Dullstroom, Highlands Meander

Hartfell Farm

"Ons is mal oor Dullstroom!"

Dullstroom, Highlands Meander

Longview Ranch

"Naby genoeg aan Gauteng en ver genoeg om te voel jy kom weg van die stad se gejaag."

Page
Page 46 - Showing 1351 to 1380
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!