Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 14650 reviews.

De Rust, Karoo

Olivier's Rust

"Baie aangenaam."

Prince Albert, Karoo

Saxe-Coburg Lodge

"Ek is verlief op Prins Albert ... mooiste dorpie. "

Colesberg, Karoo

Coniston Guest House

"Colesberg is nog nie 100 % op toeriste ingestel nie."

Beaufort West, Karoo

Ko Ka Tsara Bush Camp

"Pragtige dorpie met vriendelike mense ... mal daaroor!"

Graaff-Reinet, Karoo

The Cottage

"Graaff-Reinet is 'n baie mooi dorp met pragtige ou kerke."

Graaff-Reinet, Karoo

Middle Street Manor

"Almal wat Graaff-Reinet besoek moet na die Vallei van Verlatenheid gaan kyk. Dis 'n heerlike uitstappie. "

Colesberg, Karoo

Spes Bona Guesthouse

"Gaan probeer gerus die skaapstertjies by die Platteland Restaurant net af in die straat, dis heerlik. Die pizzawinkels in Gauteng kan gerus gaan kers opsteek by die pizza's van JC's. Hulle lewer gratis af by jou tuiste en dit is absoluut heerlik."

Graaff-Reinet, Karoo

Thyme and Again B&B

"Graaff-Reinett het soveel besienswaardighede. Ons het die Vallei van Verlatenheid gaan besoek en dit was 'n wonderlike ervaring."

Nieu-Bethesda, Karoo

De Toren Cottages

"Definitief die moeite werd om so klein draaitjie vanaf die groot pad te ry en die ou dorp, sy kerk, koffie en oudhede en winkels te gaan kyk, en dan natuurlik die Uilhuis met al die pragtige kleure en glas."

Richmond, Karoo

Stillewaters Self-catering

"Gaan eet gerus by die Richmond Café. Die kos is uit die boonste rakke."

Prince Albert, Karoo

Lavenders

"Oulike, karaktervolle dorpie. Heerlik geëet by The Gallery Restaurant."

Laingsburg, Karoo

Herambi Guest House

"Vir diegene wat van afval hou, kan dit geniet word in die koffiewinkel by die hotel."

Colesberg, Karoo

Hazeldene

"'n Pragtige dorpie ... mooiste geboue."

Jacobsdal, Karoo

Ietznietz Self Catering

"Mense is baie vriendelik en behulpsaam."

Prince Albert Road, Karoo

Abrahamskraal Guest Farm

"Dit was wonderlik en mooi natuurskoon. "

Colesberg, Karoo

Hazeldene

"Baie rustige en mooi dorpie met 'n plaasatmosfeer!"

Nieu-Bethesda, Karoo

Leonie's Guesthouse

"Pragtige historiese dorpie."

Loxton, Karoo

Die Rooi Granaat

"Skaapvleis-paradys!"

Vanderkloof, Karoo

Rhino Manor

"Interresante oornagpunt tussen die Kaap en Gauteng."

Beaufort West, Karoo

Nostalgie

"Die mense is baie vriendelik en gasvry."

Beaufort West, Karoo

94 on Donkin Guesthouse

"Bou 'n verbypad vir die busse, want hulle ry net deur en koop niks weens daar nie nie parkeerplek is nie."

Gariep Dam, Karoo

Gariep Inn

"Personeel professioneel en vriendelik. Baie dankie."

Gariep Dam, Karoo

Karoo Nights

"Die ligging pas ons. "

Victoria West, Karoo

Kingwill's Guest House

"Mooi dorpie in die hartjie van die Karoo. "

Page
Page 428 - Showing 12811 to 12840
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!