Verified Reviews
Kimberley
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kimberley
Rated 3.9 out of 5 based on 770 reviews.
"Ek het bykans in elke gastehuis in Kimbelery gebly oor 'n tydpek van 12 jaar. My gunsteling bly Royl Court, behalwe natuurlik die Pretea Hotel."
"Vriendelike mense, baie versienings waarde. Net een nadeel is dat die dorpie se paaie ernstig baie aandag moet geniet!"
"I am totally impressed and certainly 1st impressions last. I am a happy customer and also cost-wise it has really impressed me."
"Ons was in Kimberley vir die Wilde Klawer rugbytoernooi. Wel Magersfontein besoek wat baie interressant was."
"Kimberley het 'n ryke geskiedenis van veral die diamant-era en Anglo Boereoorlog. Vir persone met veral 'n belangstelling hierin kan ten minste 'n oornagbesoek die moeite werd wees."
"Kimberley is an absolute gem. I loved every minute of my visit and will definitely be visiting again."
"I used to visit Kimberley frequently years ago and must admit that I was shocked to witness the condition of the roads leading into town. It really is not safe and I would definitely not recommend that you travel on the N12 after dark. "
"Kimberley is 'n vuil en morsige plek. Vullis is oral gestrooi en strate vuil en vol slaggate. 'n Eens mooi plek is nou aaklig en grillerig."
"Die Groot Gat is waarlik iets om te beleef en die toer was ongelooflik. Kimberley was 'n lekker "middel-punt" tussen Gauteng en Kaapstad en ons land in die area is verskriklik mooi en die nasionale pad is in 'n goeie toestand op hierdie roete."
"Die Groot Gat-terrein was 'n heerlike ervaring. Dele van Kimberley is nie veilig nie, maar die grootste deel van die dorp is netjies en veilig."
"Kimberley het baie om aan te bied, maar die paaie is net sleg in meeste dele van die dorp."
"I was surprised by many aspects of Kimberley, especially the museums. Quite charming in many aspects."
"Ouwêreldse atmosfeer, baie om te verken en te sien. Dit is wat jy as reisiger daarvan maak wat jou ondervinding sal bepaal."
"Kimberley was not a final destination, just a stop-over en route to our holiday destination, but we purposefully chose it due to the rich history and knew our kids would love the museum, the Big Hole etc.!"
"Kimberley is maar stad en is baie besig, ons het die Groot Gat gaan kyk wat baie interessant was."