Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Kimberley

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kimberley

Rated 3.9 out of 5 based on 791 reviews.

Cassandra, Kimberley

Sleepers Inn

"Lekker stil omgewing. Het nie veel daarvan gesien nie, aangesien ons taamlik laat daar was en vroeg vertrek het."

New Park, Kimberley

Komrus

"Nice and quiet area and close to all the shops. Unfortunately we didn't have time to do more driving around, but will definitely stay there again when I go to Kimberley."

Hadison Park, Kimberley

Kosmos Guest House

"Baie netjies en veilig."

Kimberley

44 Memorial Manor

"Kimberley is goed vir toerisme alhoewel daar nie besonder baie te siene is nie."

Hillcrest, Kimberley

Bateleur Guesthouse

"Kimberley - Die Big Hole museum en MSCC was wonderlik en bo verwagting. Kimberley se middestad was verskriklik vuil en 'n groot teleurstelling. Diamond Pavillion en Northgate Mall was 'n plesier om te besoek. "

Cassandra, Kimberley

Sleepers Inn

"Baie besienswaardighede!"

Cassandra, Kimberley

Sleepers Inn

"Baie stil omgewing, weg van die gedruis. "

Cassandra, Kimberley

Sleepers Inn

"Baie rustige buurt!"

Belgravia, Kimberley

Cecil John Rhodes Guest House

"McGregor museum is wonderlik."

West End, Kimberley

Australian Arms Guest Lodge

"Baie interessante geboue! Ons was al voorheen daar. Dis 'n goeie toeriste-bestemming."

Page
Page 27 - Showing 781 to 791
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!