Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Kimberley

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kimberley

Rated 3.9 out of 5 based on 791 reviews.

Kimberley

Komrus

"Ons het Kimberley as oornag-stop gebruik op pad na Johannesburg. Het die "Big Hole" toer gedoen, maar daar was te min tyd/inligting oor ander toeriste-aantreklikhede."

Kimberley

Komrus

"Warm!"

Kimberley

Eden Estate

"Altyd aangenaam om Kimberley te besoek."

Kimberley

Newlands Country Lodge

"Gaan gerus na die groot gat toe en doen die volle toer. Definitief die moeite werd om te doen."

Kimberley

Mein Heim Estate Guest Farm

"Weens die hitte kon ons nie met ons eerste slaap die Groot Gat besoek nie, maar met die terugkom het ons gestop op Magersfontein-slagveld naby Richie op 'n 7 km-grondpad, maar dit was die moeite werd as jy belangstel in die geskiedenis van die Anglo-Boereoorlog of die Afrikaner Geen kaarte word aanvaar nie, neem kontant."

Kimberley

Newlands Country Lodge

"Dit is ongelooflik warm in die somer, maar die Groot Gat-toer was baie interessant. Baie vriendelike mense."

Kimberley

Langberg Guest Farm

"Ons het voorheen met oorsese vriende by Langberg gebly en die toeristebestemmings binne die stad soos die Groot Gat en die Boereoorlog-slagvelde soos Bellmont, Modderrivier, Magersfontein, Paardeberg, ensovoorts besoek."

Labram , Kimberley

44 Memorial Manor

"Interessant vir 'n kort besoek"

Kimberley

Komrus

"Vrek warm in Desember!"

Kimberley

StableWood Lodge

"Mooi dorp in Noord-Kaap. Goeie naweekbestemming met die Gat en ander toeristebestemmings."

Kimberley

Sleepers Inn

"Het Kimberley verskeie kere al besoek. Was hierdie keer geskok oor die swak toestand van die paaie."

Kimberley

Sleepers Inn

"Dit is 'n diamant in die Noord-Kaap. Daar is baie om te sien en te doen."

Kimberley

Sleepers Inn

"Baie mooi dorp met baie om te sien."

Kimberley

Sleepers Inn

"Pragtig. Baie om te besoek onder meer die Groot Gat, ens. Skitterend."

Kimberley

Sleepers Inn

"Strate is in 'n haglike toestand. "

Kimberley

Horseshoe Inn

"Die klimaat is uiters warm, so maak seker jy pak jou sonhoed in! Ek dink Kimberley is 'n interessante toeristebestemming, veral indien jy belangstel in die dorp se geskiedenis en daarvan hou om museums te besoek. Die dorp se mense is baie vriendelik en hulpvaardig."

Kimberley

Mein Heim Estate Guest Farm

"Gaan maak 'n draai. Pragtige, vriendelike stad."

Kimberley

Sleepers Inn

"Die strate in die stad kan baie moeilik wees met die GPS, maar oor die algemeen was die besoek skaflik. Die groot gat was een van ons stoppunte en dit was wonderlik om alles daar te beleef."

Kimberley

Langberg Guest Farm

"Geskiedenis ryk, vriendelike Afrikaansspekendes. Die paaie en verkeer werk nie goed nie, rigtingaanwysingsborde nie voldoende nie."

Kimberley

Sleepers Inn

"Het nie by alles uitgekom nie, so ek kom weer."

Monument Heights, Kimberley

Mondior Manor

"As oud-Kimberliet was ons aangenaam verras oor hoe baie Kimberley uitgebrei het en besonders verras oor hoe gerieflik naby aan alles Monument Hoogte en Royldene nou is!"

Kimberley

Australian Arms Guest Lodge

"Pasop vir die baie groot slaggate."

Kimberley

Sleepers Inn

"Ek ken Kimberley te goed vir kommentaar."

Kimberley

Sleepers Inn

"Hulle moet net die slegte paaie uitsorteer! "

Kimberley

Sleepers Inn

"Lots of little things to do and of course all the museums! "

Kimberley

Mein Heim Estate Guest Farm

"Groot geskiedenis en genoeg om die gesin te vermaak."

Kimberley

Sleepers Inn

"Baie plekke om te besoek. Baie leersaam. Sal Kimberley weer besoek."

Page
Page 24 - Showing 691 to 720
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!