Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Kleinmond

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kleinmond

Rated 4.7 out of 5 based on 617 reviews.

Kleinmond

La Mer

"Gringo's makes the best pizza in the Western Cape!"

Kleinmond

Flatlet Peaceful

"Klein genoeg vir 'n bietjie rustigheid, maar het al die winkels en besighede wat mens kan nodig hê. Dis naby aan al die ander groot toeriste bestemmings en mens kan maklik na omliggende dorpe ry."

Kleinmond

Karinchen

"Pragtige uitsig roete Gordonsbaai toe was ongelooflik mooi."

Kleinmond

Flatlet Peaceful

"Netjies dorp met vriendelike mense."

Kleinmond

BydieC

"Goeie plek."

Kleinmond

Alpaca Cottage

"Kleinmond is skoon en netjies. 'n Mens voel sommer veilig. Openbare geriewe by strandmeer in goeie toestand. Mense is gasvry en jy word orals gegroet. 'n Veertjie in die hoed vir die Overberg Munisipaliteit."

Kleinmond

Beach Cottage

"Very Afrikaans. Has a lot to offer for the outdoor enthusiast."

Kleinmond

Splash Rock Cottage

"Baie lekker rustige dorrie. Perfek vir families en paartjies. Die staproetes langs die see is fantasties!"

Kleinmond

Bateleur Holiday Home

"Mooi vakansiedorp."

Kleinmond

Alpaca Cottage

"Safe place. Near the beach. Near all shops and garages. "

Kleinmond

The Wild Fig Guest House

"Veilig omgewing, baie stil, en rustig met baie gasvrye mense."

Kleinmond

Kleinmond Panorama Holidays

"Dankie Lesley vir jou gasvryheid."

Kleinmond

Pine Tree B&B

"Kleinmond is 'n mooi kusdorp wat definitief besoek moet word."

Kleinmond

Uiteindelik

"Baie stil. Die eetplekke was min. My tyd daar was beperk. Daar mag verrassings wees."

Kleinmond

Seaside Historical Cottage

"Behalwe vir die hawe is dit maar stil met min opsies. Lekker vir 'n dagrit eerder as oorslaap."

Kleinmond

Betties Place

"Ons kom weer!"

Kleinmond

Kleinmond Self-Catering Accommodation

"Sal definitief daar wil gaan aftree."

Kleinmond

Betties Place

"Hou van die staproetes en kuier plekke. Strand-area baie veilig."

Kleinmond

Blinkwater

"Heerlike, veilige staproetes langs dis kus."

Kleinmond

Lekkerus

"Fantastiese plek! Mooiste skoonheid."

Kleinmond

Karinchen

"Heerlike vakansieplek vir gesinne. Weer baie goed en wind nie baie nie."

Kleinmond

Kleinmond Panorama Holidays

"Great little town that opened it's arms to us motorcycle enthusiasts for the weekend. Restaurants are just superb and the little pubs so friendly and welcoming."

Kleinmond

Kleinmond Lodge

"Hawe-ontwikkeling bied heelwat vermaak."

Kleinmond

Blinkwater

"Kleinmond is 'n pragtige dorpie met baie vriendelike mense en die wandelpaaie langs die kus is absoluut 'n fees!"

Kleinmond

Holiday House in Kleinmond

"Very nice place for holiday, I've been coming here for almost 50 years. "

Kleinmond

La Mer

"Sien sterre."

Kleinmond

La Mer

"Pragtige klein juweel langs die kus."

Kleinmond

Fynbos Holiday House

"Ons is mal oor Kleinmond en kuier al vir die afgelope 36 jaar daar! Daar is baie vir toeriste om te sien en te ervaar."

Page
Page 11 - Showing 301 to 330
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!