Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Kleinmond

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kleinmond

Rated 4.7 out of 5 based on 617 reviews.

Kleinmond

Uiteindelik

"Ek sal enige tyd weer in Kleinmond gaan kuier."

Kleinmond

Our Nest

"Baie skoon dorp. Plattelandse kusdorpie."

Kleinmond

Classics

"Very good to visit if you want to break away from the city. Good therapy."

Kleinmond

Lekkerus

"It is a very peaceful and quiet place for those who want to escape from the busy noisy city life. Totally awesome."

Kleinmond

Leluli

"Fantasties."

Kleinmond

At Yellowwood House

"Altyd lekker om in Kleinmond vakansie te hou. "

Kleinmond

La Mer

"Beste bestemming vir natuurliefhebbers."

Kleinmond

Kleinmond Gastehuis

"Die lekkerste plek om vakansie te hou."

Kleinmond

Koffie and Katel

"Pragtige, rustige plekkie. Sal weer gaan."

Kleinmond

Goedemoed

"Die Spar het definitief 'n opknap nodig en die parkering is hopeloos te min met te veel bedelaars."

Kleinmond

Blinkblousee

"Plek vir natuurstappies langs die see, asook in berge en naby natuurreservaat. Baie wynplase om te besoek en lekker eetplekkies by die hawe. Ook naby aan Hermanus. September is Walvisse vollop."

Kleinmond

Mondche

"Dit is die mooiste stukkie wêreld in ons land wat heeltemal onderkat word. Asemrowende natuurskoon en berge rondom die area. Skoon, netjiese rustige dorp met vriendelike mense. Alle fasiliteite in dorp om jou verblyf gerieflik te maak."

Kleinmond

La Mer

"Kleinmond is the perfect weekend getaway - such a quaint town with all the amenities you need - supermarket, bakery and close to the bustle of Hermanus. "

Kleinmond

Splash Rock Cottage

"Kleinmond is te kommersieel vir 'n wegbreek vir my. Natuurlik was dit aangenaam om Spar oop te kon hê tot 19:00 om 'n laaste melk te kry. Maar ek verkies liefs Bettiesbaai."

Kleinmond

Petit Paradis

"Baie stil, netjies en pragtige kusdorpie."

Kleinmond

Lekkerus

"Dit is 'n lekker plek."

Kleinmond

Picollo Bocca Villa

"Kleinmond is die ideale vakansie bestemming! Dis by die see met alles wat jy nodig het, gemaklik by mekaar in terme van winkels, restaurante, ens.!"

Kleinmond

Uiteindelik

"Dit is 'n lekker plek om te gaan rus."

Kleinmond

Petit Paradis

"Kleinmond kan doen met nog 'n koffiewinkel. Die 1 is te min."

Kleinmond

Shalom Self-catering

"Wens ek kon daar bly."

Kleinmond

Kingfisher Kleinmond

"Vir mense wat stilte en rus benodig. Goeie berg en see-uitsigte."

Kleinmond

'Die Rotse' Host House

"Uitstekende drop. See en wandel stunning. Sal weer Kleinmond besoek."

Kleinmond

Sea Studio

"Kleinmond se mense is die vriendelikste mense ooit. Dis 'n wonderlike see dorpie. "

Kleinmond

Milaruso Self-catering House

"Lekker atmosfeer. Baie besienswaardighede."

Kleinmond

Me Casa

"Kleinmond is 'n lekker plek vir kinders! Ek en my man sal nie sommer alleen soontoe gaan nie, maar met 'n amper driejarige is dit lekker. Daar is 'n speelpark, bootjies, lagoon, see en stappaadjies. Ook baie oulike winkeltjies en lekker restaurante. Sorg net dat jy naby die see bly - nie aan die berg se kant nie."

Kleinmond

Milaruso Self-catering House

"Dit is beslis 'n beeldskone omgewing en 'n perfekte plek vir enige natuurliefhebber!"

Kleinmond

35 at DF Strauss Street

"We love Kleinmond and whenever we are in Cape Town we always try to fit in a day trip through to Kleinmond to enjoy our scrumptious meal at Kabel Joes."

Kleinmond

Woodenleg Guest House

"It's very far but it is a lovely holiday destination."

Kleinmond

Koffie and Katel

"Kleinmond is a great destination and recommended."

Page
Page 15 - Showing 421 to 450
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!