Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Kleinmond

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kleinmond

Rated 4.7 out of 5 based on 617 reviews.

Kleinmond

Uiteindelik

"Rustige dorp om lekker te rus."

Kleinmond

Lekker By Die See

"My gunsteling rusplek in die hele Suid-Afrika!"

Kleinmond

Luckoff House

"Lekker dorp!"

Kleinmond

Gabriere

"Ons familie is baie lief vir Kleinmond, want ons geniet 'n plek waar ons kan ontspan en rus. Kleinmond voldoen in al ons behoeftes vir 'n vakansiebestemming. "

Kleinmond

Lekkerus

"Pragtige wandelpaaie en 'n lieflike strand met vriendelike mense en 'n heerlike koffiewinkel: Opi Stoep!"

Kleinmond

Lekkerus

"Kleinmond is 'n baie veilige omgewing met lae misdaad waarvan ons bewus is. Die infrastruktuur is in 'n goeie toestand en die kus bied baie vir die besoeker. Dit is sentraal geleë, maar sonder die gewoel van Hermanus of die Kaap. Dit het goeie verbindingsroetes na weste, ooste en noorde. 'n Winkelsentrum en vulstasie sorg vir die nodige koopbehoeftes."

Kleinmond

Alikreukel Self-Catering

"Mense as julle hierdie dorpie ontdek, hou hierdie juweel stil, ons wil dit geheim hou vir onsself! Kleinmond en sy mense is 'n hartsverwarmende plek waar jy kos vir jou siel kry."

Kleinmond

'Die Rotse' Host House

"Dit was ons eerste maar gaan beslis weer. Lekker stappaadjies en natuur is pragtig."

Kleinmond

A1 @ Swartrivier Studio

"Pragtige dorpie waar jy heeltemal kan afskakel en ontspan!"

Kleinmond

Whaler's Point

"Rustige dorp."

Kleinmond

35 at DF Strauss Street

"Kleinmond is 'n pragtige toerisme-attraksie."

Kleinmond

Lekker By Die See

"Goeie eetplekke. Vriendelike gemeenskap. Bloubakkie groentewinkel 'n moet asook pragtige natuurskoon."

Kleinmond

Kleinmond Panorama Holidays

"Die wandelpaaie langs die kus is met beton uitgelê wat 'n wandeling langs die kus baie gerieflik gemaak het. Restaurante baie goed en billik. Ons sal weer gaan na Kleinmond en Klein Panorame."

Kleinmond

Bateleur Holiday Home

"Kogelberg Reservaat het paar netjiese staproetes, veral op 'n warm dag is die Palmietrivier 'n lafenis saam met die stap."

Kleinmond

Xanske's Place

"Lekker plek en kan my aftree-oord word."

Kleinmond

Mondche

"Ons beplan reeds ons volgende uitstappie in daai omgewing. "

Kleinmond

Whaler's Point

"Sal altyd terugkom om 'n paar dae hier te spandeer"

Kleinmond

Perazim

"Die restaurant op die strand is so pragtig geleë en as die weer reg is, kan dit net spesiaal wees!"

Kleinmond

Holiday House in Kleinmond

"Kleinmond se strand en berge bly my gunsteling!"

Kleinmond

Alikreukel Self-Catering

"Dit is 'n baie oulike dorp en daar is baie goeie eetplekke."

Kleinmond

Dankbaar

"Pragtige plek, beveel dit definitief aan vir mense om die pragtige plek te besoek."

Kleinmond

Mondche

"Fantasmagories. Vyfster."

Kleinmond

Perazim

"Fantastic natural surroundings. Very quiet little town with good amenities."

Kleinmond

Picollo Bocca Villa

"See uitsigte is lieflik. Daar kan net meer vermaak ingebring word omdat daar nie veel is om te doen nie."

Kleinmond

Lekker By Die See

"Great for families. Good coffee shops too!"

Kleinmond

Forget-me-not

"Dit is die mooiste omgewing - berg en see en proteas en voëls. Naby aan Hermanus. Lekker stil en pragtige see en strand."

Kleinmond

The Wild Fig Guest House

"Kleinmond is 'n pragtige area met baie om te doen en sien."

Kleinmond

Berg en See

"Lieflike stranddorpie."

Page
Page 18 - Showing 511 to 540
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!