Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Knysna CBD

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Knysna CBD

Rated 4.6 out of 5 based on 86 reviews.

Knysna CBD

Inyathi Guest Lodge Self Catering Chalets

"Baie mooi dorp om te besoek met baie om te doen."

Knysna CBD

Inyathi Guest Lodge Self Catering Chalets

"Knysna het oneindige moontlikhede om by besoek af te lê, een nag is heeltemal te kort om by alles uit te kom wat beskikbaar is. Sal weer moet besoek!"

Knysna CBD

6 Hilton Court Knysna

"Baie toeganklik vir vakansiegangers! Beslis 'n goeie keuse as 'n vakansiebestemming!"

Knysna CBD

10 Seahorse Court

"Must visit venue definitely, cannot be compared to any local venue in the country."

Knysna CBD

15 Seahorse Knysna

"Bly maar een van ons gunsteling vakansieplekke en so baie om te sien en te verken."

Knysna CBD

Knysna Pocket Breaks Unit 19

"Netjies, skool dorp, vriendelike mense."

Knysna CBD

29 Hilton Court

"Baie te sien en te doen en daar is gereeld feeste en skoue om by te woon. En natuurlik is die Waterfront en die meer 'n gewilde kuier en uithangplek."

Knysna CBD

Knysna Pocket Breaks Unit 11

"Beautiful town, I will visit it again."

Knysna CBD

Knysna Pocket Breaks Unit 12

"Knysna het baie verander, sal meer original winkels will sien."

Knysna CBD

Rivermoore Court

"Julle kan maar hier boek."

Knysna CBD

15 Seahorse Knysna

"Roads and pavements are in poor shape."

Knysna CBD

Greenside Self-catering Accommodation

"Die plek en sy mense is gaaf. Sal enige tyd weer Knysna besoek."

Knysna CBD

Knysna Pocket Breaks Unit 11

"Walking distance to everything in the surrounds. Waterfront, restaurants, shopping malls, clinic and dentist literally a 1 minute walk away."

Knysna CBD

15 Seahorse Knysna

"Ek kan nie wag om weer te gaan nie."

Knysna CBD

Knysna Manor House

"Knysna is interessant en vol verrassings. Gewone mense in winkels gaan uit hul pad om mens van diens te wees."

Knysna CBD

Knysna Pocket Breaks Unit 14

"Pragtige dorpie met alles wat mens kan nodig kry."

Knysna CBD

La Maison Bleue

"Ek moet weer kom met genoeg geld en vir 'n langer periode."

Knysna CBD

Knysna Pocket Breaks Unit 4

"Vyfster al die pad."

Knysna CBD

Inyathi Guest Lodge Self Catering Chalets

"Die middedorp is altyd lekker gesellig en daar is allerhande doendinge, winkels en restaurante om te besoek."

Knysna CBD

15 Seahorse Knysna

"Goeie beeld van Suid Afrikaanse samelewing. Baie vriendelikheid ervaar. "

Knysna CBD

6 Hilton Court Knysna

"Pragtige plek en soveel om te doen. Die voer van die olifante was besonders en om in die bos te stap was onvergeetlik mooi. Bootrit is absoluut 'n moet."

Knysna CBD

6 Hilton Court Knysna

"Hilton Court is 'n wow plek in Knysna, die perfekte wegbreekpakket, natuurskoon en al die bogenoemde terugvoering ingesluit. Alles is loopafstand om binne Knysna te ervaar. Die mense is verskriklik vriendelik en dit is een van die min plekke waar voertuigbestuurders nog vir jou stop as voetganger, asook ander drywers voorkeur gee om te ry. Die plek is 'n stukkie goud wat n mens weer laat waardig voel en menswees 'n nuwe ervaring gee. Genoegsame dinge om daagliks en saans te ervaar "

Knysna CBD

Knysna Pocket Breaks Unit 14

"Knysna central is a fantastic hub and caters to every tourists needs."

Knysna CBD

6 Hilton Court Knysna

"Die kos in die eetplekke wat ons besoek het was uitstekend!"

Knysna CBD

15 Seahorse Knysna

"Sal beslis dit weer doen!"

Knysna CBD

Knysna Pocket Breaks Unit 5

"Baie pragtige plek met baie mooi areas om the besoek."

Knysna CBD

Knysna Pocket Breaks Unit 8

"Knysna is mooi, maar die omgewing is wonderlik. Vra vir Braam by die toeristesentrum en vra hom wat om te doen. Hy sal jou in die regte rigtings stuur om die mooi van Knysna te beleef."

Knysna CBD

Greenside Self-catering Accommodation

"'n Pêrel om te besoek ... word sterk aanbeveel!"

Knysna CBD

Travellers Lodge & Backpackers, Knysna

"Dis 'n puik vakansiebestemming."

Page
Page 2 - Showing 31 to 60
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!