Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Knysna CBD

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Knysna CBD

Rated 4.6 out of 5 based on 86 reviews.

Knysna CBD

Knysna N2 Lodge

"Was great. "

Knysna CBD

The Russel Hotel

"Baie besig. Dankie vir die verkeersmanne en -dames se behulpsaamheid."

Knysna CBD

Jembjo's Knysna Lodge & Backpackers

"Wonderlike plek. Definitief die moeite werd!"

Knysna CBD

Jembjo's Knysna Lodge & Backpackers

"Perfek vir die sakpasreisiger. "

Knysna CBD

12 @ 40 on Trotter

"Baie snobisties, maar mooi omgewing."

Knysna CBD

Knysna Pocket Breaks Unit 11

"Altyd gedink Knysna is 'n bietjie oordoen omdat daar nooit voldoende parkeerplek is nie en te veel bedelaars op die hoeke van die strate. Die malls het egter voldoende parkeerplek en winkels - baie oulik en oorspronklik. Miskien het my siening nou positief geswaai."

Knysna CBD

The Russel Hotel

"Eet vis by Freshline Fisheries."

Knysna CBD

15 Seahorse Knysna

"Knysna CBD always a pleasure..."

Knysna CBD

Travellers Lodge & Backpackers, Knysna

"Very busy during Oyster Festival, but that's the vibe."

Knysna CBD

15 Seahorse Knysna

"Gaan beslis weer kom."

Knysna CBD

Knysna Pocket Breaks Unit 14

"Baie aangenaam gewees - waarde vir geld."

Knysna CBD

Greenside Self-catering Accommodation

"Baie skoon dorp met Waterfront wat besoek kan word. Ons het die Olifantpark besoek en dit was baie goed aangebied deur die aanbieders."

Knysna CBD

Inyathi Guest Lodge Self Catering Chalets

"Knysna is baie gerig op toeriste en die pryse dui dit ook so aan. Uitkyk-punte is 'n moet!"

Knysna CBD

Knysna Pocket Breaks Unit 8

"The fact that it is one of South Africa's most popular tourist destinations speaks for itself."

Knysna CBD

Greenside Self-catering Accommodation

"Baie goed, net van die aktiwiteite en dinge wat jy wil doen is duur. Moeite werd om daar vakansie te hou."

Knysna CBD

Greenside Self-catering Accommodation

"Knysna is mooi, die woude self het ek besoek en dit baie mooi gevind."

Knysna CBD

Knysna Pocket Breaks Unit 8

"Pragtig en soveel om te sien en doen."

Knysna CBD

Knysna Wayside Inn

"Ideaal vir 'n wegbreek in stilte en varsheid. "

Knysna CBD

Knysna Pocket Breaks Unit 5

"Knysna is 'n pragtige toeristebestemming met heelwat om te sien en te doen in die direkte en omliggende omgewing. Dit is ongelukkig bietjie aan die duur kant aangesien dit baie gewild is onder buitelandse toeriste."

Knysna CBD

The Russel Hotel

"Baie mooi. The Heads is 'n moet sien. "

Knysna CBD

Knysna Wayside Inn

"Knysna sal altyd 'n spesiale plek vir ons wees."

Knysna CBD

Travellers Lodge & Backpackers, Knysna

"Knysna se toerisme is definitief in plek. Daarvan kan almal getuig wat die afgelope Oesterfees daar was. Alles werk net reg. Daar is duisende mense maar die verkeer en nooddienste werk net alles reg. En daar is regtig vermaak vir een en almal. En die mense is oor die algemeen baie goed tweetalig. Knysna is reg vir nasionaal en internasionale toeriste. Baie geluk!"

Knysna CBD

Knysna Wayside Inn

"Beslis 'n besoek werd. Baie om te sien, besoek en te ervaar in Knysna en omliggende omgewing."

Knysna CBD

Elephants Rest Backpackers Lodge

"Ek sal enige tyd weer terug gaan Knysna toe."

Knysna CBD

The Russel Hotel

"Knysna is pragtig. Ons het kringe in die bos gaan stap, en dit was asemrowend. Pragtige natuurskoon, vriendelike mense, verseker 'n hoogtepunt in ons vakansie."

Page
Page 3 - Showing 61 to 86
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!