The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT

Verified Reviews

Kruger National Park South

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kruger National Park South

Rated 4.6 out of 5 based on 2822 reviews.

Marloth Park, Kruger National Park South

3-Rondavels

"Het al die diere gesien wat ek wou. Vreeslike lekker plek sal weer daar 'n draai maak."

Marloth Park, Kruger National Park South

Marloth Wild Fig

"Dwing die waardes van respek vir die natuur en stilte na 21:00 baie streng af."

Marloth Park, Kruger National Park South

Sparrow 615

"'n Egte Suid-Afrikaanse bosveld ervaring. Dink net daar moet duidelik gesê word mens het 'n bakkie/SUV nodig want die grondpaaie is nie baie maklik om met gewone kar te ry nie."

Marloth Park, Kruger National Park South

Impala Cottage

"Kan dalk iets aan die grondpaaie gedoen word. Olifant drive is 100%, maar die grondpaaie is in minder goeie kondisie, kan seker aan die reën toegeskryf word, maar maak dit moeilik as mens binne die park self wil rondry en wil wild kyk. Verder is dit 'n baie lekker plek."

Marloth Park, Kruger National Park South

Shiringa Holiday Home

"Uitstekend en alles wat jy kan sien en doen is baie naby."

Marloth Park, Kruger National Park South

South Post at Kruger

"As hulle net die paaie beter in stand wil hou, sal dit wonderlik wees."

Marloth Park, Kruger National Park South

Hooves and Paws Safari Bush Camp

"Marlothpark is perfek vir alles. Jy sien wild, alles in die winkels beskikbaar en natuurlik die swempark vir kinders."

Marloth Park, Kruger National Park South

3-Rondavels

"Gaan voortdat die gulsigheid van die wat nou daar koop en bou alles verwoes. Dit begin al meer soos 'n sekuriteitskompleks lyk in sommige dele. Binnekort is dit 'n geteerde voorstad en al die "magic" is weg."

Marloth Park, Kruger National Park South

Onse Stoep

"Draf en stap is minder van 'n opsie as wat ek voor die tyd geglo het."

Marloth Park, Kruger National Park South

Martys Place

"Goeie plek naby Kruger met baie diere en vriendelike mense."

Marloth Park, Kruger National Park South

Kudus Crest Bush Retreat

"Besige dorpie, veral gedurende skoolvakansies en langnaweke."

Marloth Park, Kruger National Park South

Ndlovu Rest

"Dis 'n awesome en veilige park/dorp."

Marloth Park, Kruger National Park South

Magani Ridge

"Amazing Kruger view, die restaurant in Marlothpark is 'n definitiewe moet. Uitstekende kos, diens en uitsig."

Marloth Park, Kruger National Park South

Umkhaya

"The actual park was busy, the permanent residents don't care much for holiday makers. Our neighbours mowed their lawn (lawn is Illegal as it is a game park) for 1.45 hrs, which is not a sound you would like to hear when on holiday in the bush. Other than that it was good, we had lots of game visit the house which was very nice!"

Marloth Park, Kruger National Park South

Kruger Loft

"Love the place. Close to Kruger Park. Enjoy the nightlife animals. And seeing the animals through the day roaming around."

Marloth Park, Kruger National Park South

Bushbaby Haven

"Marlothpark is uitstekend geleë. Perfek vir 'n naweekwegbreek."

Marloth Park, Kruger National Park South

Sweet Thorn House

"Marlothpark besoeke is en bly die moeite werd. Rustig in die natuur waar wild vry rondom jou voorkom."

Marloth Park, Kruger National Park South

Ostrich Hide

"We love Marloth Park. Been here every year or so for the past 15 years. Roads are bad, but that's what you get for the whole bush feel. Love that you have the animals at the door step."

Marloth Park, Kruger National Park South

Doringpoort: Delagoadoring

"Grondpaaie moet herstel word. Restaurante te duur."

Marloth Park, Kruger National Park South

4230 Impala

"Marlothpark is ons battery-laaier, ons is op ons gelukkigste daar. Ek wens net almal wil die spoedbeperkings op Olifants eerbiedig. "

Marloth Park, Kruger National Park South

Twalumba

"Highly recommend for nature lovers."

Marloth Park, Kruger National Park South

Magani Ridge

"Sal altyd daar wil bly. Die stilte is helend vir jou siel."

Marloth Park, Kruger National Park South

3-Rondavels

"Marlothpark is baie goed geleë tov Krugerwiltuin. Die binnepaaie is egter huidig na ons mening in 'n slegte toestand wat padskrapers dringend benodig. Die vakansie -tmosfeer in die hele gebied is wonderlik, ons beveel dit sterk aan vir enige besoeker."

Marloth Park, Kruger National Park South

Varing @ Marloth

"Marloth Park gives you the experience of living life as it should be: immersed in nature. Hearing the sound of birds, being visited by wild animals, seeing the sky filled with stars - this stirs our emotions deeply. Tip: Look for accommodation in houses that allow you to observe life outside, rather than houses with very tight fences or very high walls."

Page
Showing 1 to 30
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!