Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Kruger To Canyons

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kruger To Canyons

Rated 4.5 out of 5 based on 2114 reviews.

Hoedspruit, Kruger To Canyons

Woodlands Bush Lodge HWE

"Hoedspruit bly maar die beste."

Sabie, Kruger To Canyons

Bananien Lodge

"Van die paaie bietjie sleg."

Sabie, Kruger To Canyons

Lew's View

"Lekker rustige plekkie om te wees. Vir die wat 'n goeie restaurant soek: The Wild Fig Tree!"

Graskop, Kruger To Canyons

Blyde Chalets

"Beautiful scenery, absolutely breathtaking."

Sabie, Kruger To Canyons

Bananien Lodge

"Sabie is a perfect holiday area. Development is lacking a bit, thus certain luxury things are scarce to find. Come prepared to avoid disappointments. "

Graskop, Kruger To Canyons

Blue Swallow Chalets

"Graskop is ons gunsteling Suid-Afrikaanse bestemming!"

Sabie, Kruger To Canyons

Sabie Vakansie Huis

"Mooi plek en wonderlik. Mense is ook baie vriendilik. Die atmosfeer is die beste. "

Hoedspruit, Kruger To Canyons

Do-Drop-In

"Ek is mal oor Hoedspruit en het ons by Hat en Creek gaan eet die aand. Sal die plek enige tyd aanbeveel."

Sabie, Kruger To Canyons

Bergsig Sabie Self-Catering

"The town itself could use some TLC but were clean and the people are friendly."

Graskop, Kruger To Canyons

Mogodi Lodge

"Small town with limited activities but maintaining the little activities they have with love and caring."

Hoedspruit, Kruger To Canyons

Wild Dog Guest Lodge

"Hoedspruit beïndruk met sy infrastruktuur wat goed onderhou word. Alle fasiliteite waaraan 'n besoeker behoefte sou hê, is beskikbaar."

Sabie, Kruger To Canyons

Bananien Lodge

"Pragtige deel van ons land. Beeldskoon natuur."

Graskop, Kruger To Canyons

Blyde Chalets

"Mooi dorp met baie natuurlike besienswaardighede."

Graskop, Kruger To Canyons

Elephant's Nest

"Good base for reaching Panorama attractions. The Glass House Restaurant is an absolute gem!"

Hoedspruit, Kruger To Canyons

Kingfisher Creek Cottage

"Great signage easy to travel from one place to another."

Graskop, Kruger To Canyons

Panorama Chalets

"Graskop en omgewing is 'n plek wat op almal se moet-sien-lysie moet wees. Daar is so baie om te sien en te beleef. Die glashysbak is 'n belewenis en 'n moet!"

Graskop, Kruger To Canyons

Wild Forest Inn

"Die Gorge Lift was 'n wonderlike ervaring! Die dorp is maar vuil en verwaarloos."

Sabie, Kruger To Canyons

Kusha

"Sabie het wonderlike plekke om te besoek. Dis 'n groot jammerte dat Pilgrimsrus is nie meer beskikbaar is om te besoek nie, en dat Graskop so besonders duur geword het - selfs net om iemand te sien spring! Maar die visvang, die mooi uitsigte, vriendelike mense, lekker kuier plekke en ander aktiwiteite maak dit steeds een van die dorpies wat mens moet besoek in SA."

Graskop, Kruger To Canyons

Linga Longa Guesthouse

"Natuurskoon dorpie met baie plekke om te besoek naby."

Hoedspruit, Kruger To Canyons

Off Beat Bush Lodge

"Die netheid en onderhoud van infrastruktuur in Hoedspruit is prysenswaardig."

Sabie, Kruger To Canyons

River's Edge in Sabie

"Baie goed geleë om die Laeveld te verken, tot so ver as die Drie Rondawels."

Graskop, Kruger To Canyons

Autumn Breeze Manor

"A very distinct place with a variety of interesting places of interest such as various falls, God's window, Pilgrim Rest, rain forest, Graskop Gorge Lift, etc."

Sabie, Kruger To Canyons

Sabie Retreats Guest House

"Ons was net geskok oor die fasiliteite by baie van die besoek hoogtepunte waar jy moet betaal vir toegang, maar dan is die toiletgeriewe by sommige plekke in haglike toestande. Rommel is ook oral te sien, veral by God's Window. Dit maak 'n mens se hart nogal seer dat ons mense die natuur so uitmoor. Daar moet 'n reël wees dat geen bottels, papier of houers toegelaat word by die ingang waar jy die eerste trap opgaan na die Rain Forest en God's Window."

Hoedspruit, Kruger To Canyons

Clivia Cottage

"Baie mooi dorpie met vriendelike mense. Verblyf is net vreesik duur vir ons plaaslike mense."

Sabie, Kruger To Canyons

Bananien Lodge

"Was lekker om weer in my tuisdorp rond te ry en kyk. Sabie is nog steeds 'n mooi dorpie."

Page
Page 44 - Showing 1291 to 1320
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!