Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Kruger To Canyons

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kruger To Canyons

Rated 4.5 out of 5 based on 2114 reviews.

Pilgrim's Rest, Kruger To Canyons

Mount Sheba, A Forever Lodge

"Was jare gelede daar en intussen baie verswak. Vuil, orals smouse."

Graskop, Kruger To Canyons

Mogodi Lodge

"Graskop Gorge is fantasties, asook die omgewing."

Sabie, Kruger To Canyons

Thandamanzi Self-catering

"Die dorp is sentraal geleë in 'n mooi omgewing en mens kan maklik vir daguitstappies na verskillende plekke uitry."

Graskop, Kruger To Canyons

Panorama Chalets

"Te veel om in een naweek te sien. Sal beslis teruggaan."

Hoedspruit, Kruger To Canyons

15 Raptors Lodge

"Sleepers Pub en Grill was 'n heerlike restaurant om te gaan eet. 'n Mooi dorp met heelwat omliggende besienswaardighede om te besoek."

Kruger To Canyons

Bona Ntaba Tree House Lodge

"Daar is te veel besienswaardighede wat 'n moet is om te doen as jy te min tyd geboek het. Ek sal volgende keer 2 weke daar bespreek. Dis 'n moet. "

Hoedspruit, Kruger To Canyons

Mist of Gold

"Dit was ons eerste besoek aan Hoedspruit en het dit baie geniet. Die mense met wie ons gepraat het was baie vriendelik en die restaurante waar ons aandete en ontbyt geniet het was albei puik."

Sabie, Kruger To Canyons

Lew's View

"Dis 'n mooi en vriendelike omgewing. Iets van alles en so mooi."

Hoedspruit, Kruger To Canyons

Warthog Rest Private Lodge

"Daar is 'n inkopiesentrum op jou voordeur wat dit baie gerieflik maak. Genoeg besienswaardighede om te besoek."

Sabie, Kruger To Canyons

BietjieSlaap

"Sabie is 'n baie oulike dorpie! Baie gerieflik om so naby aan al die winkels te bly en ander besienswaardighede wat naby is. Graskop is ook 'n baie oulike dorpie, om 'n draai daar te gaan maak en deur die winkel stalletjies te loop."

Graskop, Kruger To Canyons

Mogodi Lodge

"Die dorpie self is vervalle en net twee eetplekke is oop na 17:00. Dit is beslis nie die dorp van 20 jaar terug nie."

Kruger To Canyons

Struwig Eco Reserve

"Very close to Kruger and Big 5 game parks."

Sabie, Kruger To Canyons

Sabie River Camp

"Ons gaan definitief weer gaan om langer te bly as 'n naweek."

Graskop, Kruger To Canyons

Blyde Chalets

"Lekker sentraal en baie om te doen."

Graskop, Kruger To Canyons

Mogodi Lodge

"Lieflike plek met heelwat winkeltjies."

Sabie, Kruger To Canyons

Thandamanzi Self-catering

"Dit is die mooiste omgewing en die skoonheid van die natuur is absoluut wonderlik. Daar is so baie om te sien dat die paar dae net te min was. Ons sal beslis weer daar wil gaan kuier."

Sabie, Kruger To Canyons

Lew's View

"Pragtige wêreld en sentraal vanaf alle ander besienswaardighede."

Hoedspruit, Kruger To Canyons

Lodge 472 Hoedspruit

"Great dorp met al die nodige winkels en geriewe, maar behou kleindorp gevoel. Baie sentraal geleë vir dagbesoeke na verskeie toeriste-aantreklikhede."

Graskop, Kruger To Canyons

Mogodi Lodge

"Graskop, you are totally amazing. We are coming back with the whole family in October. We can't help but want to share this beautiful town."

Sabie, Kruger To Canyons

Sabie Vakansie Huis

"Lekker rustige plekkie wat redelik na aan alles (Wildtuin & Panorama Route) geleë is."

Graskop, Kruger To Canyons

Sheri's Lodge & Backpackers

"Everyone needs to visit this beautiful town at least thrice in their lives."

Sabie, Kruger To Canyons

Merry Pebbles Resort

"Daar is baie om te sien en te doen in die omgewing, jy moet net bietjie huiswerk doen en jou oë oophou."

Graskop, Kruger To Canyons

A Pilgrims Rest

"Pragtige natuurskoon in Graskop omgewing. Die Gorge Lift was 'n heerlike ervaring."

Graskop, Kruger To Canyons

Blyde Chalets

"We thoroughly enjoyed our visit to Graskop. Food was very good. Many beautiful drives within short distances. A really lovely part of South Africa. The only criticism we have is that some roads are in a very poor condition."

Sabie, Kruger To Canyons

Gorge's Rest

"Die paaie kort bietjie aandag, maar so is dit in al die dorpe."

Sabie, Kruger To Canyons

Sabie Star Chalets

"Pragtige dorpie met die mooiste natuurskoon. "

Graskop, Kruger To Canyons

Mogodi Lodge

"Ongelukkig baie mistig, maar dit is die natuur!"

Sabie, Kruger To Canyons

Hettie se Plekkie Self-catering Flat

"Dorpie het alle benodighede, sowel as goeie eet- en kuierplekke."

Graskop, Kruger To Canyons

Mogodi Lodge

"Heelwat toeriste-aantreklikhede."

Page
Page 47 - Showing 1381 to 1410
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!