Verified Reviews of Langebaan

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Langebaan

Rated 4.63 out of 5 based on 903 reviews.
Elza V. - 11th November 2021
staying in Langebaan
Langebaan is lieflik.
Elzebet B. - 4th November 2021
staying in Langebaan
Beste vakansieplek.
Nazilly S. - 2nd November 2021
staying in Langebaan
Langebaan is ons vakansieplek. Oor die algemeen mal oor Langebaan.
Lana L. - 1st November 2021
staying in Langebaan
Very laid back.
Jacques N. - 18th October 2021
staying in Langebaan
Langebaan is ’n moet bestemming in die Weskus.
Jolize V. - 5th October 2021
staying in Langebaan
Pragtige vakansieplek.
Alet S. - 13th September 2021
staying in Langebaan
Heerlike plek om te kom ontspan.
Amanda D. - 13th September 2021
staying in Langebaan
Langebaan is a very beautiful place, really a piece of gem.
Fanie L. - 30th August 2021
staying in Langebaan
Die Weskus Nasionale Park en die Postberg Natuurreservaat aangrensend aan Langebaan, is veral gedurende die blommeseisoen, 'n moet om te besoek met blomme, see, rotse en strande alles gekombineer om te geniet.
Chris C. - 28th August 2021
staying in Langebaan
Visit in flower season. Water sports good. Clean town.
Anna S. - 28th August 2021
staying in Langebaan
Dit is ’n sentrale en netjiese afklimplek. Vandaar is alle kleiner besienswaardighede en dorpies noord en suid, dagreises vêr.
Carol M. - 23rd August 2021
staying in Langebaan
Great destination for quick getaway.
Llewellyn P. - 18th August 2021
staying in Langebaan
Great holiday resort.
Juliana W. - 16th August 2021
staying in Langebaan
Pragtige uitsig, ongelooflike gasvrye atmosfeer, pragtige strand en natuurlik RocXiBeach en baie ander vakansiegees vir wegbreek-ontspanning.
Francios K. - 10th August 2021
staying in Langebaan
Oulike dorp!
Willmary V. - 21st June 2021
staying in Langebaan
Dit is een awesome plek. Sal gou weer wil gaan.
Wilna S. - 12th May 2021
staying in Langebaan
Mooi. Alles wat jy nodig het is byderhand.
Amelene H. - 12th May 2021
staying in Langebaan
Bear in mind it gets very windy.
Stephan M. - 8th May 2021
staying in Langebaan
Sal nogal daar wil aftree.
Wilhelm L. - 4th May 2021
staying in Langebaan
Langebaan het baie besienswaardighede. Baie goeie vakansieplek. Vriendelike mense en 'n baie veilig area.
Wilma O. - 3rd May 2021
staying in Langebaan
Very nice tourist attractions. Friendly people. Beautiful views.
Riana D. - 29th April 2021
staying in Langebaan
Awesome plek om te kuier, almal is vriendelik en gereed om jou te ontvang.
Tracey-leigh S. - 28th April 2021
staying in Langebaan
The festival could have been better promoted as we only found out about the festival on arrival in Langebaan. But the people were very friendly, we especially had a great time at Husky's Restaurant & Bar. The staff were friendly and the food really good.
Magdalene S. - 26th April 2021
staying in Langebaan
Pragtig.
Zenobia N. - 7th April 2021
staying in Langebaan
Love Langebaan!
Marian R. - 24th March 2021
staying in Langebaan
Ons is mal oor Langebaan met sy strandmeer, die interessante winkeltjies en sy restaurant! Ons het heerlik geëet by Kokomo, roomys gekoop by Milky Lane en cocktails gedrink by RocxiBeach - pragtige nuwe restaurant.
Suretha F. - 23rd March 2021
staying in Langebaan
Pragtige natuurskoon, maar die wind was onuithoudbaar vir 2 dae van ons kuier.
Cecilia K. - 8th March 2021
staying in Langebaan
Very good for a retreat. Also for a couple that needs quality time.
Angeline B. - 4th March 2021
staying in Langebaan
Die Weskus is maar net tops.
Talita L. - 23rd February 2021
staying in Langebaan
Baie baie lekker!
Michele B. - 8th February 2021
staying in Langebaan
I love Langebaan.
Ashurah W. - 2nd February 2021
staying in Langebaan
Loved the surrounding areas of Langebaan.
Sherani B. - 14th January 2021
staying in Langebaan
Behalwe nou vir die bepalings op die beaches en bars is Langebaan 'n amazing plek om te kuier. Sal definitief weer teruggaan.
Wilna K. - 12th January 2021
staying in Langebaan
Langebaan is self ’n heerlike vakansieplek en ook goed geleë vir daguistappies in omgewing.
Takkie V. - 29th December 2020
staying in Langebaan
Langebaan is ‘n lieflike vakansiebestemming met net genoeg winkels om jou te bied wat nodig is. Die jaarlikse Kersmark in Desember is ook nie iets wat misgeloop moet word nie. Goeie eetplekke om van te kies en baie vriendelike mense.
Muré P. - 28th December 2020
staying in Langebaan
Baie nice plek.
Dewald E. - 9th November 2020
staying in Langebaan
Die waterpark se water is verhit. Ek het dit glad nie geweet nie. Was 'n goeie paar uur daar en my seuntjie het die baie geniet. Sien uit om weer daar te gaan kuier.
Stanley K. - 4th November 2020
staying in Langebaan
Ek is 'n gereelde Langebaan-besoeker. Voorwaar 'n toeris se plesier.
Joseph V. - 4th November 2020
staying in Langebaan
Langebaan is goed vir mens se siel.
Lina S. - 27th October 2020
staying in Langebaan
Sal vir seker weer en weer terugkeer na Langebaan - Weskusbekoring!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]