Verified Reviews
Limpopo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Limpopo
Rated 4.3 out of 5 based on 3876 reviews.
"Heerlike vrugtestalletjies net suid van die dorp langs hoofpad. Goeie waarde. "
Mapungubwe National Park, Limpopo
Koedoe Ruskamp"Natuur en kultuur. Die kultuur-ekskursie na die koningsberg is wonderlik."
"Sentraal geleë vir omliggende besienswaardighede, baie mooi omgewing."
"Dit het 'n lieflike klimaat die tyd van die jaar en is naby geleë and Gauteng en Marble Hall."
"Bela-Bela was oor die algemeen baie lekker en ons dink verseker daaraan om hierdie dorpie in die toekoms weer te besoek. "
"Oulikste piepklein dorpie wat heeltemal te min/swak bemark word. Die mense is so vriendelik en die kos by Café Villa was onverbeterlik!Dit kan 'n 2de Clarens/Dullstroom wees want die omliggende Magoebaskoof is pragtig. Potensiaal vir aansienlik meer toerisme is verseker 'n waarskynlikheid as die area meer bemark en geadverteer word. "
"Baie om te doen en die waterval naby Tazneen was amazing en het glad nie geweet dat daar sulke stunning plekke is nie. "
"Ons het geen inkopies gedoen in die dorp self nie, maar die nodigste is beskikbaar."
"The Ventura department with the hot sources can be very much recommended. The outdoor installations are very beautiful and clean."
Welgevonden Game Reserve, Limpopo
Rock Lodge Vaalwater"We loved it so much and want to come back with the whole family."
"Bela-Bela is ver genoeg van die stad se geraas en gejaag en naby genoeg vir 'n naweek weg met met pragtige sonsondergange. "