Verified Reviews
Limpopo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Limpopo
Rated 4.3 out of 5 based on 3876 reviews.
"Baie besig en merkwaardig verander – was lank laas daar."
"Besonderse dorp in die Laeveld met goeie geriewe en verblyfopsies in die omgewing."
"Baie naby al die besienswaardighede, die uitsigte van die natuur, berge, passe, grotte, watervalle en Gods Window is baie mooi, asook die kaasplaas, Pelgrimsrus en nog baie meer."
"Het net vinnig deur die dorp gery - was maar onseker waar die beste winkelsentrums was."
Welgevonden Game Reserve, Limpopo
Rock Lodge Vaalwater"Die reservaat het 'n baie goeie reputasie. Pryse vir gewone natuurliefhebbers kan egter 'n probleem wees."
"Pragtige omgewing! Dis ons eerste besoek aan die area en ons is baie aangenaam verras. Die Waterberge en die hele landskap is groen en asemrowend mooi. Ons het die Marekele Park twee maal besoek en veral die pas tot bo-op die berg was baie spesiaal."
"Mookgopong is 'n lieflike vakansiebestemming. Ons hou gereeld in daardie omgewing verlof."
"It is a pleasant place to visit, I will still recommend it to my friends and family."
"The area is not far from the places that one can visit when you are sightseeing."