Verified Reviews
Limpopo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Limpopo
Rated 4.3 out of 5 based on 3876 reviews.
"Magoebaskloof is baie mooi. Besoek gerus Cheerio Gardens en geniet die blueberry kaaskoek by Blueberry Heights Farm."
"Die omgewing is baie mooi. Dit is net jammer dat die fenomenale bosveld nou so verskriklik bebou word."
"Bela-Bela het alles wat mens nodig het en dis baie rustig daar. Sal weer soontoe gaan."
"Ek dink persoonlik Mookgopong is 'n pragtige plek wat 'n bietjie meer besoek kan word."
"Ken dit nie rêrig nie. Weet Klein Kariba is 'n uitstekende wegbreek bestemming vir almal. "
"Het die oggend vroeg die leeupark se leeus hoor brul. Die wildtuin voel dan sommer nader!"
"Daar is heelwat plekkies om te sien, curio winkeltjies om te besoek en die natuurlewe is pragtig. Die temperature gedurende die winter is baie aangenaam."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Bosveld Vreugde - House Nyala"Die natuurreservaat is 'n bonus met al die kameelperde!"