Verified Reviews of Marloth Park

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Marloth Park

Rated 4.62 out of 5 based on 1687 reviews.
Lynette V. - 2nd December 2020
staying in Marloth Park
Marlothpark is 'n goeie toeristebestemming oor die algemeen vir diegene wat graag die Kruger Wildtuin wil besoek maar nie akkomodasie binne in die wildtuin het of kan vind nie. Dit is egter nie my eerste keuse nie. 100% my eie opinie en ander mag dit terdeë geniet om Marlothpark te besoek.
Maggie F. - 1st December 2020
staying in Marloth Park
Marloth bly lekker.
Frik D. - 30th November 2020
staying in Marloth Park
My persoonlike observasie is dat daar baie mens is wat rondbeweeg, maar kan nie sien dat daar iewers werk gedoen word of ingeboek is nie. Toegangsbeheer op voetgangers moet verbeter.
Carol S. - 30th November 2020
staying in Marloth Park
An amazing destination for all bush lovers.
Pieter H. - 30th November 2020
staying in Marloth Park
Rustige atmosfeer. Winkelsentrum het alles in wat nodig is. Gerieflik naby aan die Krugerwildtuin.
Marie V. - 30th November 2020
staying in Marloth Park
Marlothpark is altyd vir ons 'n lekker plek om by te gaan rus.
Corne L. - 30th November 2020
staying in Marloth Park
Fantasties soos gewoonlik.
Lizelle B. - 30th November 2020
staying in Marloth Park
Almal was baie vriendelik en opgewek. Spesiale dankie aan die lifeguard by die swembad was so mooi na al ons kiddies gekyk het. Dink sy naam was Sipiwe/Sipiwo.
Andries B. - 29th November 2020
staying in Marloth Park
Marlothpark is 'n juweel. Ongelukkig raak dit nou baie besig met baie nuwe huise wat opgerig word. Nietemin is daar heelwat diere en hulle pas aan by die mense en is oral sigbaar in die kamp. Dit is oor die algemeen 'n lekker plek om af te skakel en te rus. Sal selfs 'n perfekte plek wees om af te tree met Malalane wat net 30 km van daar af is met alle nodige dienste.
Celest V. - 27th November 2020
staying in Marloth Park
Sal enige tyd weer gaan. Baie van die diere gehou, was lekker en het lekker gerus.
Janette V. - 24th November 2020
staying in Marloth Park
Marlothpark is die beste plek vir iemand wat voel hy het tyd nodig om net te ontspan.
Yasir G. - 24th November 2020
staying in Marloth Park
It's a nice place.
Hermien J. - 24th November 2020
staying in Marloth Park
Unieke park.
Anita B. - 23rd November 2020
staying in Marloth Park
Sal baie graag daar wil grond koop en plek bou vir aftrede. Netjies en baie skoon.
Shalati Catherine M. - 23rd November 2020
staying in Marloth Park
I absolutely loved being at Marloth Park!
Freedom M. - 23rd November 2020
staying in Marloth Park
Very neat and beautiful place.
Petra W. - 23rd November 2020
staying in Marloth Park
Ek was net ’n bietjie bekommerd omdat daar so baie locals vrylik in Marlothpark rondloop.
Riaan B. - 22nd November 2020
staying in Marloth Park
Die beste plek om te oornag as jy die Kruger Wildtuin wil besoek.
Johann G. - 19th November 2020
staying in Marloth Park
Die verskeidenheid wild in Marloth Park is 'n bonus as mens nie die dag Kruger toe wil ry nie! Rustigheid en vrede is kos vir die siel.
Louis C. - 19th November 2020
staying in Marloth Park
Marlothpark is a nice place. And the animals is a light to your soul.
Hennie O. - 7th November 2020
staying in Marloth Park
Real Bushveld experience.
Elisma D. - 31st October 2020
staying in Marloth Park
I love the vibe and cleanliness there. Everyone is friendly and the animals are my favourite.
Linda G. - 26th October 2020
staying in Marloth Park
Marloth Park is a great holiday destination. The shops have everything available, and it is full of wildlife which means you do not even have to go into Kruger Park. It is close enough to Komatiepoort and Kruger should you want to leave Marloth Park.
Carine V. - 29th September 2020
staying in Marloth Park
Die paaie kort bietjie aandag. Andersins 'n baie lekker plek om te gaan kuier.
Adele V. - 29th September 2020
staying in Marloth Park
Die mense wat daar woon is bietjie ongeduldig met ons wat daar gaan kuier maar verder is daar nie klagtes nie.
Alicia S. - 29th September 2020
staying in Marloth Park
Was very busy, not that is was not expected, due to being locked down for so many months. Hopefully in time, it will calm down the maddening crowds.
Tracy M. - 29th September 2020
staying in Marloth Park
Best destination!
Sanet L. - 29th September 2020
staying in Marloth Park
Baie rustig en baie diere om te sien.
Lourens B. - 29th September 2020
staying in Marloth Park
Amazing plek vir 'n wegbreeknaweek.
Harold G. - 28th September 2020
staying in Marloth Park
Marlothpark was aangenaam met baie diere tussen die huise. As mens langs die rivier is sien mense ander diere soos olifante, seekoeie, luiperds and groot voëls ook.
Ilke C. - 28th September 2020
staying in Marloth Park
Baie lekker om so in die natuur te bly anders as die toegespande kampe in die Wildtuin self. Mens kan ook leeus hoor in die aande as jul naby genoeg aan die Kruger Wildtuin se grensdraad bly. Mooi teerpad vir 'n hoofpad in die park. Naby genoeg aan Krokodilbrughek as jy die wildtuin wil besoek.
Albert V. - 28th September 2020
staying in Marloth Park
Dit is jammer dat daar al meer huise gebou word en die bos-atmosfeer al minder.
Marlene N. - 28th September 2020
staying in Marloth Park
It is close to the KNP and we saw lion and elephant at the river bed.
Immanda L. - 28th September 2020
staying in Marloth Park
Baie rustige Bosveld-omgewing met maklike toegang tot die Kruger Wildtuin.
Malissa V. - 28th September 2020
staying in Marloth Park
Stunning dorpie op sy eie. Swembaddens, winkels, alles uitstekend.
Johann V. - 28th September 2020
staying in Marloth Park
Het 'n dag saam met Arthur van Southern Kruger Safari die KNP besoek. Beveel Arthur ten volle aan, ken die veld en ken die diere en hulle maniere. Bobaas-dag en -ondervinding gewees. Laai jou by jou akkommodasie op en af, net 'n groot plesier gewees.
Jana H. - 28th September 2020
staying in Marloth Park
Heerlike wegbreek uit die lewe se gewoel!
Alwyn D. - 27th September 2020
staying in Marloth Park
Baie lekker vir iemand wat die natuur wil ervaar.
Marian M. - 25th September 2020
staying in Marloth Park
Wees versigtig daar is wilde diere, roofdier ook. Bly naby jou huisie of braaiplek in die aand, dis vir jou eie veiligheid.
Gert O. - 25th September 2020
staying in Marloth Park
Baie rustig buite seisoen, maar te besig oor langnaweke. Nie altyd seker of dit goed is vir die diere nie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com