Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Marloth Park

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Marloth Park

Rated 4.6 out of 5 based on 3395 reviews.

Marloth Park

Legacy (Seekoei 3295)

"Marloth Park is beslis 'n plek wat my weer sal sien. Die diens was orals goed en almal vriendelik."

Marloth Park

Giraffe Plains Self-catering House

"Great place to holiday in the bush, right next to the Kruger Park."

Marloth Park

Galago Bush House

"Baie goeie bestemming as jy na die Krugerwildtuin toe wil gaan en nie verblyf in die park kan kry nie."

Marloth Park

Tuskers

"Hou hom net soos hy is, dis baie lekke net soos dit is."

Marloth Park

Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis

"Jammer oor die Rooibokkies wat uitgeskiet word. Ek hou glad nie daarvan dat dit tussen die vakansiegangers gedoen word nie. My familie het nie baie veilig daarmee gevoel nie. Dink dis onvanpas om te skiet waar kinders in die omtrek is. Stem glad nie saam nie."

Marloth Park

Manzini Chalets

"Ons is mal oor Marloth!"

Marloth Park

Khaya Marulanie

"Baie lekker dorpie en lekker eetplekke, spa was ook lekker."

Marloth Park

Grand Kruger Lodge and Spa

"Ons het 300 buffels gesien vanaf Marloth Park."

Marloth Park

Jacob's Ladder

"We loved the entire package, a great destination!"

Marloth Park

Giraffe Plains Self-catering House

"Die veiligheid-situasie bly 'n groot probleem en mens is heeltyd versigtig. Die plaaslike inwoners waarsku jou deurentyd, maar die besoek van die diere maak dit die moeite werd. Ons sal in die toekoms Marloth as basis gebruik vir besoek aan die wildtuin, dis net baie meer ekonomies."

Marloth Park

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Sou daarvan hou om as pensioenaris daar te woon."

Marloth Park

Mbingu Lodge

"Baie jammer dat die diere verwyder word, dit is hoofsaaklik die rede dat mense daarheen gaan."

Marloth Park

Rustevre

"Ons al heelwat in Marloth gebly en sal nog baie teruggaan."

Marloth Park

Leopard Street Marloth Park

"Vriendelik, mens kry die wildtuin gevoel. Veilig."

Marloth Park

Serenity Du Bois Lodge

"Sal dit voorwaar weer besoek."

Marloth Park

Lion's Lair

"Winkelpersoneel en ontvangs puik mense - baie hulpvaadig en vriendelik. Als tot mens se beskikking indien jy ietsie by die huis vergeet het om in te pak. Mens voel regtig veilig daar met Hugo en sy span. "

Marloth Park

Hyena Hangout

"Daar is geen beheer by die "boom gates" nie. Daar is hoegenaamd te veel "rondlopers" in die park self. Die paaie is in swak kondisie en die straatname is ook baie swak gemerk. Die algehele voorkoms van die park was vir my baie onnet. Ek verstaan dis bosveld, maar dit kan netjieser wees, party van die huise het regtig soos "shacks" vertoon. Maar tog was die verblyf en weer goed."

Marloth Park

McGregor Blue

"Fantasties! Steeds die bos-gevoel maar met die nodige geriewe. "

Marloth Park

Rustevre

"Ek beveel Marloth Park beslis aan. Alhoewel ons in die winter daar was, mooi bosveld, bevoorreg om so tussen die mak wild te woon en ry. Vir enige liefhebber van die natuur, die ideale plek om 'n naweek (eintlik, beslis langer), deur te bring."

Marloth Park

Die Hartbeeshuisie

"Hul paaie is regtig baie sleg."

Marloth Park

Bush Cabana

"Baie lekker en sal dit by toeriste aanbeveel."

Marloth Park

Kudu Lodge

"Lief die plek, was nou al 3 keer daar in 4 verskillende blyplekke."

Marloth Park

Birdsong Africa Lodge

"Beslis nie 'n plek vir die somermaande nie."

Marloth Park

Rustevre

"Lekker oorslaapplek op pad na Mosambiek en Krugerwildtuin."

Marloth Park

Kruger Kinders van die Wind

"Marloth Park is 'n wonderlike plek en ons sal weer kom kuier."

Marloth Park

KrugerRiverVillas-Mtombo

"Baie rustig en pragtig!"

Page
Page 110 - Showing 3271 to 3300
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!