Verified Reviews of Mc Dougalls Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mc Dougalls Bay

Rated 4.13 out of 5 based on 116 reviews.
Kobus V. - 1st April 2020
staying in Mc Dougalls Bay
Dis 'n baie mooi plek en baie rustig.
Pieter T. - 12th March 2020
staying in Mc Dougalls Bay
Pragtig, skoon met vriendelike mense! Eet gerus by Vespatti restaurant.
. - 13th January 2020
staying in Mc Dougalls Bay
It's a nice area and have great potential.
. - 31st December 2019
staying in Mc Dougalls Bay
Baie lekker plek en rustige atmosfeer, almal is baie vriendelik daar.
. - 23rd December 2019
staying in Mc Dougalls Bay
Remember boats, canoe’s and boards if you have.
. - 17th December 2019
staying in Mc Dougalls Bay
I must say it is my first experience at Mc Dougalls Bay. It was awesome to be there.
. - 16th December 2019
staying in Mc Dougalls Bay
Ideal for families and those loving the beach. Not for those looking for culture (Port Nolloth's only museum is no more). Also very disappointing restaurants, with the exception of Vespetti, expensive and very basic.
. - 5th November 2019
staying in Mc Dougalls Bay
Dit is 'n interessante wêreld. Dit was 'n eerste besoek dus was alles redelik oorweldigend heeltemal weg van die beskawing, natuur en see is anders maar tog genoeg om te sien en te doen. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. 'n Plek wat jy op jou bucket list moet sit as jy daarvan hou om die onbekende te verken en om meer van die Weskus te leer en te ervaar! Sonsondergange is onbeskryflik mooi. Sal weer hier wil kom kuier!
. - 1st November 2019
staying in Mc Dougalls Bay
My gunstelingplek van nou af. Skoon, vriendelik, stil en baie rustig.
. - 22nd October 2019
staying in Mc Dougalls Bay
Very nice view, situated in a nice neighbourhood.
. - 10th October 2019
staying in Mc Dougalls Bay
Mc Douglas Bay is a very nice and calm place. It is mostly nice if you just want a quite, relaxed getaway from home. I would definitely go there again in future. There is just one thing worrying me though. Port Nolloth as a whole should be a tourist hub for the whole of South Africa and the neighbouring countries, but the government isn't doing it any justice because there isn't much going on there. There's no development at all and it seems like a neglected town. The Northern Cape provincial government would be making a lot of money through tourism if it was investing on it. Port Nolloth needs development.
. - 29th September 2019
staying in Mc Dougalls Bay
McDougallsbaai is 'n baie klein rustige dorpie en almal wat ons ontmoet het was baie vriendelik. Ons het ook orals veilig gevoel.
. - 17th September 2019
staying in Mc Dougalls Bay
Mc Dougallsbaai is 'n lieflike stranddorpie.
. - 12th September 2019
staying in Mc Dougalls Bay
Vespettis kos was koning.
. - 17th August 2019
staying in Mc Dougalls Bay
McDougallsbaai is asemrowend mooi en die voëllewe is iets uit die boeke uit.
. - 12th August 2019
staying in Mc Dougalls Bay
Oulike plekkie, my eerste keer daar en het dit baie geniet. Veral die strand en die voëllewe. Wil volgende keer snorkel (in die somer!).
. - 21st July 2019
staying in Mc Dougalls Bay
Port Nolloth is maar soos dit is.
. - 16th July 2019
staying in Mc Dougalls Bay
It is a quiet bay situated next to Port Nolloth. If you want peace and quiet, this is the destination for you.
. - 15th July 2019
staying in Mc Dougalls Bay
Lekker strand vir die kinders om te speel, flaminke en pragtige sonsondergang oor die see is asemrowend. Daar heers 'n rustige atmosfeer. Dit is jammer dat die bedelaars die toeriste konstant lastig val. Dit blyk of veiligheid 'n kwessie is, maar die buurtwag is baie aktief, en dis al! Dis veilig en beskut.
. - 10th July 2019
staying in Mc Dougalls Bay
McDougallsbaai is die regte bestemming vir vissermanne en persone wat hulle nie deur koue water laat afsit nie. Daar is interessante baaitjies met baie seevoëls en robbe wat in die water baljaar. Kinders geniet die growwe sand en poele.
. - 1st July 2019
staying in Mc Dougalls Bay
Pragtige plek!
. - 22nd June 2019
staying in Mc Dougalls Bay
As 'n rustige vakansie sonder enige tipe bedrywigheid jou plan vir vakansie is, is dit vir jou. Weg van alledaagse gejaag, geraas en verkeer.
. - 11th June 2019
staying in Mc Dougalls Bay
Dis 'n pragtige plek net min sonskyn.
. - 2nd June 2019
staying in Mc Dougalls Bay
McDougallsbaai is naby genoeg aan Port Nolloth waar alles beskikbaar is. Hierdie is 'n baie rustige deel van ons pragtige land en die mense is baie vriendelik.
. - 29th May 2019
staying in Mc Dougalls Bay
Baie na aan see.
. - 14th May 2019
staying in Mc Dougalls Bay
A bit far from main town area, but perfect for family quiet time.
. - 1st May 2019
staying in Mc Dougalls Bay
Een van ons gunstelling plekkies.
. - 1st May 2019
staying in Mc Dougalls Bay
Beautiful!
. - 23rd April 2019
staying in Mc Dougalls Bay
Onthou dis die Weskus. Kan baie mistig en koel wees.
. - 27th March 2019
staying in Mc Dougalls Bay
Uitstekend.
. - 25th March 2019
staying in Mc Dougalls Bay
Mc Dougalls Bay is a peaceful place, and is suitable for family time.
. - 14th March 2019
staying in Mc Dougalls Bay
Heerlike weer en baie mooi. Die strande kan bietjie skoongemaak word veral met al die seegras wat uitspoel en lê en vrot. Dit lok baie vlieë en maak dit dan onplesierig om op die strand te ontspan.
. - 20th February 2019
staying in Mc Dougalls Bay
McDougallsbaai is 'n baie mooi rustige plekkie.
. - 12th February 2019
staying in Mc Dougalls Bay
Rustige area vir mense wat op soek is na rustige vakansie. Strand is stapafstand. Mense baie vriendelik.
. - 14th January 2019
staying in Mc Dougalls Bay
Heerlike ontspanningsplek langs die blou waters.
. - 11th January 2019
staying in Mc Dougalls Bay
Vriendelike mense.
. - 10th January 2019
staying in Mc Dougalls Bay
McDougallsbaai is 'n aangename vakansiebestemming met geen oorvol strande en verdrukking nie. Die rustigheid van die kusdorpie betower regtig 'n vakansieganger. Die inkopiesentrums en restaurante voorsien in alle behoeftes wat besoekers moontlik mag het.
. - 5th January 2019
staying in Mc Dougalls Bay
McDougallsbaai is 'n tipiese onpretensieuse Weskus dorpie. Met die tipiese Weskus weer. Koud in die namiddag en die wind wat geneig is om te waai. Ons het net oorgeslaap van Kaap onderweg na Namibië en het die stop baie aangenaam ervaar.
. - 4th January 2019
staying in Mc Dougalls Bay
Strand was vol bamboes en baie vlieë. Ek het die Lambertsbaai en Elandsbaai area baie meer geniet, skoon en minder raserige mense.
. - 4th January 2019
staying in Mc Dougalls Bay
Ons het dit as sentrale punt gebruik en elke dag gereis na die omliggende bestemmings (Alexanderbaai, Kleinsee ens.). McDougallsbaai en Port Nolloth op hul eie bied nie veel om te doen of beleef nie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]