Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Moorreesburg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Moorreesburg

Rated 4 out of 5 based on 72 reviews.

Moorreesburg

Soutkloof Guesthouse

"Please support the Swartland."

Moorreesburg

4A Royal

"Netjiese dorp en alles gekry wat nodig was."

Moorreesburg

Vleidam Guest Farm

"Gaan eet by Le Must! Veral as jy kinders het wat veilig buite kan speel terwyl jy by ’n stunning plek eet."

Moorreesburg

4A Royal

"A small town in the Western Cape. A great stop-over destination for travellers."

Moorreesburg

Vleidam Guest Farm

"Amazing scenery!"

Moorreesburg

Hermajante Kothuis

"Not a lot to do, but a beautiful little town. It was suited for our relaxing weekend."

Moorreesburg

Kolskoot Guesthouse

"Moorreesburg self sal ek nie sien as 'n toeristebestemming nie, maar dit is naby genoeg aan baie besienswaardighede."

Moorreesburg

Oppie Koppie BnB

"Moorreesburg is a sleepy little town in the Western Cape, known for its wedding caterers. The town is about an hour drive form Cape Town and is nestled in the heart of the Cape farmlands."

Moorreesburg

4A Royal

"Stil, plattelandse dorp, was daar vir troue."

Moorreesburg

Vleidam Guest Farm

"Ons het nie veel tyd in Morreesburg spandeer nie maar het nie op die oog af iets gesien wat aandag getrek het nie."

Moorreesburg

Die Stoor

"Gaan kyk na die Koring-museum."

Moorreesburg

Die Pastorie Kothuis

"Moorreesburg sal baat vind deur meer winkels te kry, bv. mall."

Moorreesburg

4A Royal

"Groete aan ons vriende by 4A Royal."

Moorreesburg

4A Royal

"Hou van die dorp."

Moorreesburg

4A Royal

"Baie sentraal geleë om die omgewing te verken. Baie vriendelike gemeenskap."

Moorreesburg

4A Royal

"'n Besoek aan Moorreesburg sal onvolmaak wees indien gaste nie 'n draai by Die Hut (restaurant) gaan maak nie. Die Oppie Borsie-gereg is fantasties! "

Moorreesburg

Doornkloof Guest Farm

"Dorp is perfek geleë om die omgewing te ontdek."

Moorreesburg

4A Royal

"Moorreesburg is 'n lekker dorpie. Vriendelik mense."

Moorreesburg

52 on Main

"Netjiese dorp."

Moorreesburg

Witklip Guest Farm

"Dis 'n gesinsdorpie. Baie vriendelike mense."

Moorreesburg

Lieben Den Farm Stay

"Besoek die stalle vir onvergeetlike kos wat Rudie en sy span voorberei en goeie diens. 'n Móét vir alle reisigers in die omgewing."

Moorreesburg

Hermajante Kothuis

"Quiet town to relax and wind down at."

Moorreesburg

De Stalle Self-catering Accommodation

"Baie mooi skoon en netjiese plattelandse dorp."

Moorreesburg

Hermajante Kothuis

"Not far to travel from Cape Town. Beautiful sights and awesome people."

Moorreesburg

Hermajante Kothuis

"Mooi plattelanse dorp."

Moorreesburg

Witklip Guest Farm

"Far away enough from the big city life to relax, but close enough if you run out of milk. Or steak. Beautiful. Quaint. And close to Riebeeck-Kasteel."

Moorreesburg

Samoa Hotel

"I didn't have time to visit any places of interest."

Moorreesburg

Die Hut

"Klein dorpie met 'n plaasomringde omgewing en baie vriendelike mense."

Page
Page 2 - Showing 31 to 60
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!