Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Moorreesburg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Moorreesburg

Rated 4 out of 5 based on 72 reviews.

Moorreesburg

Wheatfields Guest House

"Mooi Wes-Kaap plattelandse dorpie met baie voorbeelde van pragtige dorpshuise van vervloë dae en vriendelike, gasvrye mense."

Moorreesburg

Kolskoot Guesthouse

"Near enough to see other towns."

Moorreesburg

De Stalle Self-catering Accommodation

"My tippe dorpie, rustig, plaas atmosfeer met baie vriendelike mense. Mense wat nog as mens-mense geklas kan word, wat nog uitreik na hulle medemens met hulp en daad!"

Moorreesburg

De Graan Self-catering Accommodation

"Its really a place to travel through, not a tourist attraction."

Moorreesburg

Vleidam Guest Farm

"Nieuwedrift wynplaas se restaurant is 'n briljante idea vir die area. Probeer hulle pizza en die gasvrou Carla is baie vriendelik."

Moorreesburg

Swartland Plaaskombuis

"Nie veel om te doen daar nie, maar baie mooi lande om te sien in die omgewing. Baie mooi plase en diere."

Moorreesburg

Wheatfields Guest House

"Moorreesburg needs something to liven the town up a bit. Maybe an event or some live entertainment. It was really sad to see so many run over buildings."

Moorreesburg

Vleidam Guest Farm

"Daar is die pragtige Moorreesburg met alles wat jy nodig het en ook die museum, Koringberg is 'n kort rit van Vleidam en daar is redelik baie staaltjies oor die dorp en ook 'n film gemaak. Dan net die oopte van daardie wêreld en dit is alreeds genoeg vir 'n afgeremde siel."

Moorreesburg

Witklip Guest Farm

"Nie veel om daar te doen nie, maar Riebeeck-Kasteel is lekker naby. "

Moorreesburg

Witklip Guest Farm

"Nothing much to see in Mooreesburg town itself ... but there are some wine farms in the area which we visited. Landscape is beautiful ...wheat and sheep farming area."

Moorreesburg

Swartland Plaaskombuis

"Pragtige en rustige dorp en die mense is almal vriendelik. "

Page
Page 3 - Showing 61 to 72
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!