Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Mossel Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay

Rated 4.8 out of 5 based on 3075 reviews.

Mossel Bay

Haloda

"Verkeer net 'n nagmerrie Mosselbaai se kant toe, maar het Hartenbos agtergekom en ry liewers daardie kant toe."

Mossel Bay

Hartenbos Self-catering Apartment

"Vriendelike mense, vakansie-atmosfeer."

Mossel Bay

Innikol 38

"Mosselbaai is 'n rustige vakansiedorpie met baie besienswaardighede."

Mossel Bay

Santos Express

"Ons oorweeg om af te tree in Mosselbaai."

Mossel Bay

Bentonhof

"Mosselbaai bied sowaar 'n ietsie vir elke smaak aan. Skoon en netjies, kan sien daar word moeite gedoen om alles op 'n goeie standaard te hou. "

Mossel Bay

Ellis Self-catering Portobelo Flat 24

"Dis 'n asemrowende plek. Het my geniet daar by die zipline en Pinnacle Point . Om die grotte te sien van bo af en die mense is baie vriendelik."

Mossel Bay

Sieniesee

"'n Gunstelingbesoekpunt."

Mossel Bay

Estoril 35

"Mosselbaai is 'n droombestemming!"

Mossel Bay

Nautica 702

"Ons boer 'n paar honderd kilometer vanaf George en moet dus oorslaap as ons besigheid en inkopies wil doen. Mosselbaai is altyd ons oorblykeuse. Die dorpie is skoon en goedversorgd en ons geniet die oulike restaurante."

Mossel Bay

Malvahuis

"Ons het die 4x4-duine op Vleesbaai geniet, maar sal volgende keer eerder daar bespreek as in Danabaai wat heeltemal te besig is na ons sin."

Mossel Bay

Raaswater

"Die dorp is skoon, 'n plesier om rond te ry en te sien hoe daar skoongemaak word. Onderhoud aan strate word gedoen, munisipale tuine word netjies en skoon gehou."

Mossel Bay

Breaker View

"Mosselbaai/Dana Baai/Tuinroete is pragtig!"

Mossel Bay

Santos Express

"Such a lovely town!"

Mossel Bay

Diaz Beach Mosselbay

"Dit is 'n goeie keuse om te kom ontspan. Naby alles. Met die rustigste atmosfeer."

Mossel Bay

ATKV Hartenbos

"Toegangsroetes is oormatig besig."

Mossel Bay

ATKV Hartenbos

"Daar is baie te doen in en rondom Hartenbos/Mosselbaai."

Mossel Bay

Paradise Found

"Mosselbaai is ’n vriendelike en gasvrye vakansiebestemming."

Mossel Bay

Ferrox Rest

"Pragtig!"

Mossel Bay

@ Katrien

"Netjiese dorp met baie mooi see-uitsigte."

Mossel Bay

MeTime Guest house & Self catering

"Mosselbaai is baie mooi."

Mossel Bay

ATKV Hartenbos

"Mosselbaai is 'n uitstekende toerismebestemming en die ligging fantasties vir reisigers vanaf Kaapstad per pad of reisigers wat invlieg via George. Baie om te doen en te sien."

Mossel Bay

CBS Accommodation

"Het ook baie van die seelug gehou."

Mossel Bay

ATKV Hartenbos

"Puik weer met wonderlike natuur."

Mossel Bay

De Branders Nr 48

"Baie mooi vakansiebestemming, skoon en netjies. Sal aan vriende aanbeveel vir vakansies."

Mossel Bay

La Palma 3

"Baie goeie plekke om te besoek - veral koffiewinkeltjies! Baie plekke besoek wat skoon is en 'n goeie onthou gelos het op ons harte."

Mossel Bay

Kango 25

"Soveel vir die kids om te doen en baie rustig buite seisoen."

Mossel Bay

Garden Route Self-catering

"Lekker vakansiedorp. Baie om te doen."

Mossel Bay

Studio @ 104

"Baie om te doen - ook in die omgewing. Pragtige, skoon dorp."

Mossel Bay

Diaz Hotel and Resort

"Mosselbaai is een van die mooiste kusdorpe in Suid-Afrika."

Page
Page 54 - Showing 1591 to 1620
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!