Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mpumalanga

Rated 4.4 out of 5 based on 10162 reviews.

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

9 on Juanita

"Ons het die Sudwalagrotte besoek en dit terdeë geniet, definitief die stop werd. Vriendelike personeel en heerlike etes by die die restaurant."

Marloth Park, Mpumalanga

Majuli River Lodge

"For a break from the city with a quiet and secluded setting."

Witbank, Mpumalanga

Lion's Den

"Once you get to know the town's layout it's easy to navigate."

Marloth Park, Mpumalanga

Wees Rustig Rustig

"Definitief van my gunsteling vakansieplekke."

Marloth Park, Mpumalanga

Bosbok Chalets

"Marlothpark self voel nie vir my so veilig nie. Daar is baie mense wat net daar ronddwaal, maar ons verblyf was wel veilig omdat dit chalets was, mense het rondom ons gebly. Daar is ook heelwat bourommel wat op baie erwe rondle, maar weereens was ons verblyfplek skoon en netjies."

Marloth Park, Mpumalanga

Hyenas Call

"'n Stukkie hemel op aarde."

Marloth Park, Mpumalanga

3487 Steenbok

"Marloth is lekker plek. Is jammer die water kwaliteit is sleg."

Marloth Park, Mpumalanga

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Alternatiewe verblyf vir oornag indien Krugerpark besoek."

Sabie, Mpumalanga

Waterval Self-catering Holiday Home

"Ongelukkig het die dorp soos talle ander maar agteruitgegaan."

Sabie, Mpumalanga

Kingfisher Blue on Milkwood

"We fell in love with Sabie, it has all we need."

Lydenburg, Mpumalanga

Riverbed Africa

"'n Moet om te sien."

Machadodorp, Mpumalanga

The Old Mill Hotel

"No tourist information, potholed roads. The surroundings are beautiful but it is not effectively marketed."

Marloth Park, Mpumalanga

Getaway Bush

"Ons geniet dit ontsaglik en gaan kuier dus gereeld. Alles wat jy mag nodig kry is beskikbaar in die park en die loslopende diere is natuurlik 'n groot bonus vir die mense wat hou van stilte en die natuur."

Sabie, Mpumalanga

Merry Pebbles Resort

"Baie goed en sentraal geleë om vele plekke in die Laeveld te besoek."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Sunset View

"Dis baie sentraal geleë."

Marloth Park, Mpumalanga

No longer available

"Dink dis 'n baie nice plekkie vir 'n wegbreek uit die dorp."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Ella's Self-catering Unit

"Robotte wat nie werk nie veroorsaak kongestie."

Dullstroom, Mpumalanga

The Browns' - Luxury Suites

"Dullstroom bly 'n ongelooflike en besondere dorp. Ek sal weer en weer daar my tyd spandeer."

Marloth Park, Mpumalanga

Zwana Nathi

"I go at least once a month. Best place to recharge and relax among the animals."

Graskop, Mpumalanga

Lisbon Eco Lodge

"Very beautiful place for holiday. Full of nature and exploring."

Mpumalanga

Sedgefield Lodge

"Mpumalanga is a beautiful province with so much to explore."

Marloth Park, Mpumalanga

Marloth Kameelperd

"Beste vakansie plek ooit."

Marloth Park, Mpumalanga

The Three Rondavels

"Baie rustig. Als beskikbaar in park. Plek met 'n lugversorger 'n moet."

Marloth Park, Mpumalanga

Okwamanje

"Ek oorweeg al 'n geruime tyd om in Marloth te gaan woon! Ek is al van begin van die jaar besig om te soek na my plekkie. Ek was nou daar om na 'n huis te kyk ... en as alles goed gaan verhuis ek begin Jan 2023. My huis sal teen middel Desember klaar wees."

Marloth Park, Mpumalanga

Lourie Bush Retreat

"Ons hou baie van Marlothpark. Dit was ons eerste besoek daar. Sal beslis weer soontoe gaan. Ons het gebruik gemaak van die amazing restaurant en het heerlik daar geëet. Die uitsig daar is ongelooflik met die mooiste sonsondergang. Vriendelike personeel en lekker kos! Die grondpaaie in Marloth kan beslis aandag kry! Ons het baie lekker ontspan daar en veilig gevoel."

Marloth Park, Mpumalanga

Marloth Bush Retreat

"Dankie dat die eienaar die watertekort dadelik aangespreek was. Eienaar het selfs warm water voorsien. Die hele oord het 'n watertekort gehad."

Page
Page 42 - Showing 1231 to 1260
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!