Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Namaqualand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Namaqualand

Rated 4.3 out of 5 based on 1698 reviews.

Namaqualand

Middelkraal Accommodation

"A great destination, particularly in the flower season! Take warm clothes - it's colder than you think, but this is more than made up for by the wonderful hospitality of the Namaqua people. Oh but our land is beautiful!"

Namaqualand

Rooi Spinnekop Accommodation and Restaurant

"As jy nog nie daar was nie, pak in en gaan dadelik!"

Namaqualand

Kroon Lodge

"Die blomme was asemrowend mooi!"

Namaqualand

Die Anker Gastehuis

"Blomme baie geniet."

Namaqualand

A La Mer

"Mooiste natuurskoon enige tyd van die jaar blomme altyd 'n bonus!"

Namaqualand

Honne-Pondokkies

"Wonderlike ervaring."

Namaqualand

A La Mer

"Pragtige blomme!"

Namaqualand

Honne-Pondokkies

"Vind uit watter pad is die beste om te ry (toestand van paaie) aangesien daar verskeie grondpaaie is om te ry en almal is nie toeganklik vir 'n sedanmotor nie."

Namaqualand

Soebatsfontein Guest Lodge

"'n Besondere gebied, ongerep met berge, valleie, berppasse en vlaktes met die mooiste blommeprag oor die hele uitgestrekte gebied hierdie tyd van die jaar."

Namaqualand

Soebatsfontein Guest Lodge

"Ongelooflike natuurskoon in blommetyd!"

Namaqualand

Honne-Pondokkies

"Asemrowend mooi!"

Namaqualand

HonneHokke Resort

"Dis 'n pragtige wêreld en sal dit vir seker aanbeveel!"

Namaqualand

Soebatsfontein Guest Lodge

"Sal beslis weer besoek."

Namaqualand

Gousblom Gastehuis

"Grondpaaie kan gerus meer geskraap word."

Namaqualand

Gousblom Gastehuis

"Wonderlike, aardse wêreld wat jou weer nader na jou skepper bring. Die mense is 'n wonderlike pluspunt."

Namaqualand

Honne-Pondokkies

"Great landscapes (also without flowers), the mountain ranges are great, in the barren north as well as in the lush south. Namaqua National Park with its passes and vistas is great. One restaurant in Hondeklipbay which we visited on our only afternoon and evening there was excellent and although rudimentary in furnishings the meals we had were delicious and very tasty. The restaurant's name is DOP en KREEF."

Namaqualand

Verbe Farm Accommodation

"Fantasties in die blommeseisoen."

Namaqualand

Agama Tented Camp

"Pragtige natuur en blomme."

Namaqualand

Dis Al! Akkommodasie

"Namakwaland is in my hart, vir ewig bewaar. Wonderlike tye, mense en memories. Sal altyd terugkeer."

Namaqualand

Gousblom Gastehuis

"Swak sein. Goeie paaie en grondpaaie is ook ordentlik."

Namaqualand

Gousblom Gastehuis

"Pragtige blomme en gebied om te verken."

Namaqualand

Orange River Rafting Lodge

"Lekker om te besoek as die tyd reg is."

Namaqualand

Gousblom Gastehuis

"Pragtig as reën op regte tyd val, die wind nie waai nie of dit nie koud is nie."

Namaqualand

Fisherman's Cottage

"Groot afstande, slegte paaie en swak kaarte."

Namaqualand

The Dogstone Cottage

"Mooi in die blomtyd!"

Namaqualand

Vori-Klip Accommodation

"Much more than just flowers, pictures can't describe, go see for yourself, 4x4 will be great, but not essential."

Namaqualand

Kroon Lodge

"Baie geniet. Blomme was pragtig."

Namaqualand

Rooi Spinnekop Accommodation and Restaurant

"Mooi blomme. Slegte sein. Great mense."

Namaqualand

Kroon Lodge

"Ons was net betyds voor die nuwe kouefront!"

Page
Page 26 - Showing 751 to 780
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!