Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Nieu-Bethesda

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Nieu-Bethesda

Rated 4.6 out of 5 based on 766 reviews.

Nieu-Bethesda

Mooiuitzich

"Die dorpie kort beslis meer kaartfasiliteite of ten minste 'n ATM. Dis nogal 'n skok vir die sisteem om nêrens geld te kon trek of 'n kaart te gebruik nie. Daar was net by die Uil-huis 'n kaartmasjien. Gelukkig is die mense in die dorp gaaf genoeg om kontant te gee wanneer jy 'n EFT doen."

Nieu-Bethesda

Zonnenstrahl Caravan Park

"Ons gaan baie Nieu-Bethesda toe, maar dit lyk asof die dorp besig is om agteruit te gaan wat baie hartseer is – veral die Two Goats Deli. Al besigheid wat vooruitgaan is Die Waenhuis."

Nieu-Bethesda

Aandster

"Stukkie hemel op aarde! Beste plek om af te skakel en al die skoonheid te geniet."

Nieu-Bethesda

Doornberg Guest Farm

"Was nie my eerste besoek nie, en hopenlik DV ook nie my laaste nie! "

Nieu-Bethesda

Starry Nights Guest House

"'n Paar goedbewaarde geheime is daar verskuil: die bierbrouery en die eetplekke bied baie lekker produkte aan. "

Nieu-Bethesda

Leonie's Guesthouse

"'n Sielsverrykende ervaring. Sal baie graag weer wil teruggaan, en die stilte en dorpsgeluide gaan inasem. Karoo is 'n belewenis deur Nieu-Bethesda! "

Nieu-Bethesda

Rustpunt

"Die stuk grondpad tussen die teerpad van Graaff-Reinett na Nieu-Bethesda is in haglike toestand, nie goeie advertensie vir die dorp. Baie eetplekke en spesiale dorp met rustigheid, die Lorimar fietstoer was die moeite werd."

Nieu-Bethesda

Simone's Cottage

"Wat 'n mooi dorpie. Het 'n boek oor Helen Martins gelees op skool en wou nog altyd haar plek besoek. Was definitief 'n hoogtepunt wat deel gevorm het van ons vakansie!"

Nieu-Bethesda

Outsiders B&B

"Ek het my hart op Nieu-Bethesda verloor! Dit is 'n pragtige Karoodorpie met vriendelike mense en is so rustig. Dit was lekker om vroegoggend 'n hoenderhaan te hoor kraai en saans kon ons nog veilig in die strate rondloop. Die Uilhuis en Helen Martins se hartseer verhaal was een van my hoogtepunte met ons besoek daar. Ek gaan beslis weer hierdie spesiale dorp besoek in die toekoms."

Nieu-Bethesda

Outsiders B&B

"Nieu-Bethesda bied baie meer as net die uilhuis. Dit is 'n pragtige dorpie om te besoek met puik verblyf en lekker eetplekke, maar ook baie rustig om net die natuur te geniet en te ontspan. Dit was ons tweede besoek, en ons sal verseker weer terugkeer."

Nieu-Bethesda

The Water Tower

"The Owl House, Fossil Centre, Church and graveyard make the visit really worthwhile. Be prepared to pay city prices for most foods/beverages. The friendly bookshop is well stocked. The local crafters make good products and each tourist should support them"

Nieu-Bethesda

Daisy Cottage

"Weliswaar 'n besoek werd in 'n mens se leeftyd. Wees voorbereid dat opsies vir aandete beperk is."

Nieu-Bethesda

The Owl Cottage

"'n Groot verrassing. Die Uilhuis ongelooflik interessant. Die bierbrouery 'n wenresep en Jacob met sy donkierit 'n juweel. Naas Montagu, my gunsteling battery-herlaai-dorp."

Nieu-Bethesda

Starry Nights Guest House

"'n Bonus is die toer deur die dorpie op Jakob van Staden se donkiekar. Kry gerus sy nommer by die Uilhuis en kontak hom. Dit was ons hoogtepunt! Hy het groot geword in die omgewing en ken die geskiedenis en die plek soos die palm van sy hand. Die Uilhuis is iets besonders om te besoek. Die dorpie is 'n lafenis vir die rustige reisiger. Skape en Perde loop in die dorpstrate rond. Van die winkeltjies is slegs oop gedurende hoogseisoen. Verskillende staproetes kan in die omgewing gedoen word. Sal aanbeveel dat daar meer as een aand oorgeslaap word. Pragtige murasies en ander opsies vir die entoesiastiese fotograaf. Tieners kan die dorpie dalk as bietjie stil ervaar, maar vir ons was dit 'n lafenis vir die siel!"

Nieu-Bethesda

Starry Nights Guest House

"Ons het by die gallery geëet, baie vriendelike, goeie diens met lekker boerekos. "

Nieu-Bethesda

Leonie's Guesthouse

"Nieu-Bethesda was een van ons hoogtepunte van die 2 weke toer."

Nieu-Bethesda

Starry Nights Guest House

"Die besoek aan die Uilhuis is verseker die moeite werd. Dis jammer dat daar nie meer aandenkings (behalwe vir die uile) te koop aangebied word nie."

Nieu-Bethesda

The Ibis Lounge

"Beslis 'n besoek werd. Gaan kyk na die Uilhuis, drink 'n bier by die Sneeuberg brouery."

Nieu-Bethesda

Mooiuitzich

"Iets wat mens moet beleef."

Nieu-Bethesda

Daisy Cottage

"Baie klein, maar baie spesiaal en heeltemal iets anders."

Nieu-Bethesda

De Toren Cottages

"Sal graag weer die dorpie wil besoek! Dit was 'n ervaring gewees om in die klein kroegie te sit en rugby te kyk en 'n vuurtjie te stook saam die locals van die dorp! Hartsmense gewees!"

Nieu-Bethesda

Simone's Cottage

"The owl house is all they focus on, which is the most depressing place in the Karoo, they really need to try focus on other elements. HIKING, WALKING, THE KOMPASS BERG/ FOOD and WINE."

Nieu-Bethesda

Allemann se Huisie

"Meer mense moet die dorpie besoek."

Nieu-Bethesda

The Ibis Lounge

"Vreeslike interessante dorpie met soveel potensiaal."

Nieu-Bethesda

The Water Tower

"Nieu-Bethesda is kos vir die siel. En die mense is almal so ongelooflik vriendelik en goed gemanierd."

Nieu-Bethesda

Owlhouse Backpackers

"Verrassend interessant."

Nieu-Bethesda

And The Cow Jumped Over The Moon...

"The town is simply beautiful. We travelled through quite a few small Karoo towns and this one really epitomises the ideal. Quiet, relaxing and simple. The drive in and out were lovely and one really feels like you have left the rest of the world behind as you descend into the sleepy little valley. The locals were friendly and the restaurant we ate at (Karoo Lamb) was excellent. One night simply was not enough and I will definitely suggest a full weekend at least. One thing to note, of the three restaurants we enquired at, only the Karoo Lamb was licensed (with a lovely little pub round back). If you are planning on having a drink with your meal, it seems the unlicensed venues let you bring your own."

Nieu-Bethesda

Daisy Cottage

"Ongelooflike ervaring. So rustig. Sal weer wil gaan, maar langer bly volgende keer. Mense is so vriendelik en dis 'n unieke dorpie."

Nieu-Bethesda

Nagenoeg

"Beslis 'n besoek werd."

Page
Page 23 - Showing 661 to 690
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!