Verified Reviews
North West
All reviews have been left by TravelGround customers staying in North West
Rated 4.1 out of 5 based on 3111 reviews.
"Ons het by Buffalo restaurant (oorkant ATKV Buffelspoort) gaan Sondag buffet eet. Lekker live music en lekker Mexikaanse kos."
"Ek het nie self 'n boot nie so gaan nie self na die dam nie, maar stel belang om die area te leer ken. "
"Die dorpie is maar sleg, maar die natuurlike omgewing soos by Hanging Garden is beeldskoon. "
"It needs more tourist attractions and interesting things to do. It is an awesome for relaxation."
"Would not say it's a holiday destination to visit Brits, but surrounding areas have a lot of attractions that is worth staying in Brits."
Potchefstroom Central, North West
Shalom Garden Flat"Die ou Snowflake-fabriek is nou 'n fantastiese trou-venue en die ou NG Kerk pragtig gerestoureer."
"Ons gaan gereeld vir ons kind in Potchefstroom kuier vanuit die Kaap en hou daarvan om in gastehuise te bly, omdat ons nie altyd als kan saamneem om in selfsorg te bly nie. Die Bult is baie naby aan die Kampus geleë, en jy voel deel van die studente-gemeenskap, alhoewel die Grey Manor weg is van die geraas van die laatnag kuiers van die studente."
"Ek glo Zeerust is moontlik belangrik vir verbygaande reisigers, ons was egter vir 3 ure in Madikwe by Abjaters hek in en uit. Behalwe vir redelik baie stof het ons in die kort tydjie ses soorte diere gesien, van Olifante tot 'n skilpadjie."
"'n Klein probleempie, daar is nie veel om te doen nie en jy moet redelik ver uitry vir enige besienswaardighede, maar verder onbeskryflik mooi."
Potchefstroom Central, North West
Shalom Garden Flat"Aangesien ek naby die Potch se dam wou wees - was dit 'n teleurstelling dat ons 'n hele entjie moes ry om by ons bestemming uit te kom, maar dit is die enigste probleem."