Verified Reviews of Northern Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Northern Cape

Rated 4.03 out of 5 based on 4334 reviews.
Mike M. - 24th March 2020
staying in Green Kalahari, Northern Cape
It was very very green, this visit!
Danie V. - 24th March 2020
staying in Colesberg, Northern Cape
Heerlik geëet by Die Plattelander. Hulle porsies is baie groot, maar heerlik. Bediening puik.
Eddie N. - 24th March 2020
staying in Colesberg, Northern Cape
Ons het die atmosfeer van Colesberg geniet. Almal was vriendelik en behulpsaam. Al die reisigers het ontspanne voorgekom en dit lyk of die hele dorp net uit gastehuise bestaan!
Janette D. - 23rd March 2020
staying in Loeriesfontein, Northern Cape
For us it was a good place to stop and rest overnight, not really a destination.
Priscilla C. - 23rd March 2020
staying in Springbok, Northern Cape
Springbok is 'n skoon en aangename plek. Daar is alles wat mens nodig het, maar het wel 'n regte plattelandse gevoel.
Riaan B. - 23rd March 2020
staying in Springbok, Northern Cape
Dorp was skoon en netjies. Mense baie vriendelik en behulpsaam. Lekker eetplekkies. Rustig en sal graag weer terug kom.
Marié G. - 22nd March 2020
staying in Colesberg, Northern Cape
Colesberg is 'n gerieflike oornagstop op pad na die Oos-Kaap.
Vic B. - 22nd March 2020
staying in Kenhardt, Northern Cape
Dorp is nie waffers nie.
Maryanne W. - 22nd March 2020
staying in Williston, Northern Cape
Very nice little town.
Kenny D. - 21st March 2020
staying in Augrabies, Northern Cape
Gaan kuier eerder in koeler tye van die jaar.
Vic B. - 21st March 2020
staying in Northern Cape
Die Kalahari bly maar net 'n plek waar siel en liggaam weer bymekaar uitkom.
Corrie K. - 20th March 2020
staying in Colesberg, Northern Cape
Ideale oornagplek op lang reise tussen die Noorde en Suide.
Connie G. - 20th March 2020
staying in Colesberg, Northern Cape
Not much to do. Really just stopped to overnight on journey between CPT and JHB.
Jasper V. - 19th March 2020
staying in Colesberg, Northern Cape
Vir oornag is daar baie geleenthede in alle prysklasse. Nie veel te sien in die dorp vir toeriste.
Albertus S. - 19th March 2020
staying in Colesberg, Northern Cape
Geboue lyk verwaarloos/nie in stand gehou.
Petrus A. - 19th March 2020
staying in Kakamas, Northern Cape
Die paaie is in 'n slegte toestand en die dorp is maar baie vuil. As die munisipaliteit iets aan die toestand van die dorp kan doen is daar regtig baie meer potensiaal vir die toekomstige toeriste wat Kakamas wil besoek.
Braampie F. - 18th March 2020
staying in Hadison Park, Northern Cape
Baie lekker oornag of naweekverblyf in Kimberley.
Kobus V. - 17th March 2020
staying in Prieska, Northern Cape
Eerste keer in Prieska.
Annette R. - 17th March 2020
staying in Kathu, Northern Cape
Verskeidenheid eetplekke naby geleë.
Sonia H. - 17th March 2020
staying in Victoria West, Northern Cape
Skoner strate en minder kinders wat doelloos rondstap en baie bedel sal positief bydra.
Getha M. - 16th March 2020
staying in Kathu, Northern Cape
Sal graag langer wil kuier om 'n opinie oor Kathu te kan gee.
Annetjie D. - 16th March 2020
staying in Augrabies, Northern Cape
'n Toeriste aantreklikheid wat altyd deel maak van ons toerreis met gaste.
Bertus G. - 15th March 2020
staying in Colesberg, Northern Cape
Ons kort besoek het genoeg gebied, van die bestanddele, wat Colesberg beslis 'n toekomstige deel van ons reisplanne sal maak en regverdig om ander aan te moedig om daar te draai en self te verken.
Hannalie L. - 15th March 2020
staying in Augrabies, Northern Cape
Asemrowend.
Piet M. - 15th March 2020
staying in Colesberg, Northern Cape
Sien sterre.
Elmarie V. - 15th March 2020
staying in Williston, Northern Cape
Mooi dorpie met ryk geskiedenis en ‘n besonderse mooi kerk.
Michael M. - 14th March 2020
staying in Kimberley, Northern Cape
The town of Kimberley itself is not that beautiful, but the Big Hole is worth a visit, especially when there is no load shedding.
Sarel S. - 14th March 2020
staying in Oosterville, Northern Cape
Stil en veilige buurt, naby mall en hospitaal.
Jurgen P. - 12th March 2020
staying in Griekwastad, Northern Cape
Good stopover from Vereeniging to Augrabies.
Jozua V. - 12th March 2020
staying in Augrabies, Northern Cape
Die restaurant is so mooi gedek, mens voel baie spesiaal. Dit was 1 van ons hoogtepunte op ons pensioen-vakansie.
Christopher M. - 12th March 2020
staying in Kimberley, Northern Cape
Kimberley is steeped in history with many attractions, both for the intellectual, sporty and nature loving persons. Kimberley is a must visit destination for all South Africans.
Esna F. - 11th March 2020
staying in Blydeville, Northern Cape
Skoon, netjiese en stil woonbuurt!
Jan V. - 11th March 2020
staying in Nieuwoudtville, Northern Cape
Die NG Kerk daar is 'n indrukwekkende gebou wat beslis besoek moet word.
Chris E. - 11th March 2020
staying in Victoria West, Northern Cape
Niks om te doen na-ure nie.
Marion H. - 11th March 2020
staying in Colesberg, Northern Cape
I always like stopping over in Colesberg or Hanover. Bordeaux Restaurant's food is still as good as I remember.
Rochelle L. - 11th March 2020
staying in Colesberg, Northern Cape
Baie gastehuise en B&B's beskikbaar.
Elba S. - 10th March 2020
staying in Colesberg, Northern Cape
Heerlik om in my man se tuisdorp te kon kuier!
Petro D. - 10th March 2020
staying in Kimberley, Northern Cape
Kimberley is 'n pragtige dorpie. Maar die aanwysings na die museums is nie voldoende nie.
Ina D. - 9th March 2020
staying in Britstown, Northern Cape
As jy stilte en rustigheid waardeer. Sal nie meer as 1 nag vertoef.
Annemari K. - 9th March 2020
staying in Colesberg, Northern Cape
Stil en rustig met lekker eetplekke.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com