Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Onrus

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Onrus

Rated 4.8 out of 5 based on 146 reviews.

Onrus

Oude Schuur Boutique Accommodation

"Alles is mooi en interessant."

Onrus

@ The Owl Rock

"'n Unieke kusdorpie met baie skatte."

Onrus

6A @ Old Main

"Onrus as vakansiebestemming is fantasies! Naby genoeg aan die luggage, ver genoeg van die stadsgewoel."

Onrus

Robin's Nest

"Lieflik, ongerep en baie mooi."

Onrus

Disa

"Ons het Onrus geniet en dink dit is vir die persoon wat 'n rustige, kusdorpie-atmosfeer soek, die antwoord. "

Onrus

Onrus@DuVon

"Dit is baie pragtig en ideaal as jy rustigheid soek."

Onrus

Liam's Beach Cottage

"Perfect for a family with small kids. They loved the lagoon."

Onrus

Strandloper Self Catering Units

"Perfect setting, enjoyed the walk along the beach and the friendly people."

Onrus

Disa

"Ons kuier graag op Onrus, geniet die rustigheid, en kyk graag na die walvisse in die omgewing. Tog lekker naby aan Hermanus met groter winkels en restaurante. Onrus se winkelsentrum meer as voldoende vir die noodsaaklikste."

Onrus

Strandloper Self Catering Units

"Pragtige toeriste bestemming. Veilig en rustig. Naby genoeg om Hermanus en omgewing te verken. "

Onrus

Onrus@DuVon

"Great!"

Onrus

Strandloper Self Catering Units

"Ons kom al dekades na Onrus en dit sal altyd ons gunsteling bly!"

Onrus

Disa

"Heerlike area, veilig en maklik toeganklik na omliggende omgewing soos Hermanus."

Onrus

Eendag Holiday Home

"Nice place with some magical views and a place to look if you want to buy a property."

Onrus

Perlemoen - Studio Apartment

"Nog altyd 'n gunsteling. Eendag sou ons graag daar wou aftree!"

Onrus

Haven of Peace & Garden Cottage

"Great vakansie-bestemming!"

Onrus

Strandloper Self Catering Units

"Baie skoon en rustig."

Onrus

Haven of Peace & Garden Cottage

"Geweldige rustige en veilige dorpie en is hoogs aan te beveel. Blyk dat die inwoners almal van netjiese omgewing hou en daarom is alle tuine en sypaadjies seker so goed versorg."

Onrus

Haven of Peace & Garden Cottage

"Onrus is beslis een van die plekkies wat ons oorweeg met aftrede. Ons is mal daaroor! "

Onrus

Onrus@DuVon

"Onrus is die ideale plek vir afskakel en rus met Hermanus naby genoeg vir enigiets wat jy mag benodig."

Onrus

Haven of Peace & Garden Cottage

"Very quiet area with lovely views and walks along the coast."

Onrus

Onrus@DuVon

"Klein dorpie langs Hermanus. Stil, rustig met 'n winkelsentrum naby. Hermanus dorp so 6 km weg en dus maklik bereikbaar. Ons het self walvisse van die balkon gesien."

Onrus

Eendag Holiday Home

"Stil en veilig. "

Onrus

Perlemoen - The Main House and Adjoining Cottage

"Dit is stil, maar na genoeg aan Hermanus. Die strandmeer is uitstekend vir klein kinders."

Page
Page 5 - Showing 121 to 146
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!