Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10519 reviews.
"The walks and views from the harbour, absolutely breathtaking! Please do take a drive when you are visiting. And there are lots of food places, clothing stores, everything you need is there!"
"Die beste swemstrand met strand wat kilometers vêr strek, pragtige staproetes deur die natuurreservaat, en lekker visvangplek van die hawe af."
"Ons het lekkerder gekuier as wat ons verwag het. Nadat die strande gesluit is, het ons ontdek hoe baie ander dinge die omgewing bied."
"Geniet die natuurskoon, rustigheid in Hermanus, asook al die winkels met kuns, boeke en dekor. Heelwat goeie eetplekke en koffiewinkels."
"Lieflike omgewing met baie om te verken. Die see se water is ook lekker warm. Strande in Struisbaar is wit en lank! Sorg vir ure se stap! Die Nasionale Park is 'n juweel."
"Dit is al vir meer as 40 jaar ons wegbreekplekkie. Van kamp, gastehuise, privaat wonings huur, tot die plaasatmosfeer. Die markie bly ’n gunsteling - veral die pannekoek."