Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10519 reviews.
"I will definitely come back again and refer this accommodation to my friends."
"Die Kersmark was 'n bonus en was gelukkig om dit oop te vang. Lekker pizza geëet by Ellie' s on Main en heerlike kalamari by Spasie on Breede. Besoek gerus die twee restaurante."
"Hermanus is my gunsteling vakansiedorp, en ek sal elke keer daarheen gaan vir 'n wegbreek of vakansie."
"Dis die moeite werd om vakansie in die dorp te gaan hou. Die restaurante is ook baie bekostigbaar."
"Fantasties - my week was te kort, het nie alles gesien nie. Sal definitief weer Hermanus toe moet gaan."
"The municipal laws boggle the mind! If anything, they chase away many tourists. It could be a haven for kite surfers and become the top spot in the Western Cape."
"Wonderful little town. Rich in history and heritage. Friendly people. Lots of lovely places to eat."