Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Paarl

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paarl

Rated 4.7 out of 5 based on 810 reviews.

Paarl

Skinkikofi

"Dit is baie besig en mense ry soos mal goed. Besigheidsbesoek is okay, vakansie, nee wat."

Paarl

Zeederberg Corner

"Uitsonderlik."

Paarl

Modderkloof Farm Accommodation

"Dis droog in die Kaap."

Paarl

Nantes-vue Guest House

"Pragtige ou geboue. Strate is skoon. Sal verseker weer kom kuier."

Paarl

Skinkikofi

"Some really nice wine farms in the area to visit."

Paarl

DOT J J B & B

"Dit is 'n wonderlike plek om te kuier en vir vakansies al is dit net vir 'n naweek om 'n bietjie weg te kom vanaf die huis. Sal dit voorstel."

Paarl

Buite Kant

"Sal beslis weer in Paarl vakansie kom hou."

Paarl

DOT J J B & B

"Lekker om in Paarl vakansie te hou."

Paarl

Autumn Lane

"Pragtig. Autumn Lane kan great wees. Hulle moet net meer aandag aan klein detail gee, soos aangedui."

Paarl

Berg River Resort

"We love Paarl! Everything is close by."

Paarl

SCHOONGEZICHT COUNTRY HOUSE

"Die Paarl is binne bereik van baie toeriste aantreklikhede en wynroetes en na genoeg om vir die dag see toe te ry. Dit kan net baie warm word in die somer."

Paarl

@ De Kleine Molen

"'n Goeie en netjiese dorp om jou tuiste te maak."

Paarl

Berg River Resort

"Excellent place - Paarl."

Paarl

Nantes-vue Guest House

"Loved the atmosphere and hospitality spirit of the people and places in Paarl."

Paarl

Autumn Lane

"Lieflike omgewing. Wêreldklas bestemming."

Paarl

The Avenues Guest House

"Gasvrye dorp."

Paarl

Du Kloof Lodge

"Uitstekend! "

Paarl

Upper Mill

"Daar is soveel om te doen en te sien in die Paarl en die omliggende omgewing. Die Paarl is 'n skatkis."

Paarl

Upper Mill

"Lieflike dorp met die mooiste bome en ouwêreldse sjarme."

Paarl

110 Main, Paarl

"Die Paarl Vallei is pragtig. Daar is hordes wyn plase, party binne in die dorp. Die taal monument en De Villiers (DV) sjokolade is die moeite werd om te besoek."

Paarl

Nuwerus Lodge

"Baie lekker en baie om te doen en te sien."

Paarl

Skinkikofi

"Daar is 'n uitstekende mikro-bierbrouery, "Bergrivier", wat ek altyd graag besoek. Die Paarl raak net baie besig en die Mall pas net glad nie in nie, maar ek vermy dit maar net. Die Taalmonument is altyd 'n plesier om te besoek en ek beveel dit sterk vir almal aan."

Paarl

SCHOONGEZICHT COUNTRY HOUSE

"Die KWV Emporium en Taal monument is in die Paarl 'n besoek werd. Daar is ook ander wynplase in die omgewing wat besoek kan word."

Paarl

Berg River Resort

"Conveniently situated for emergency shopping and additional entertainment."

Paarl

Bernheim Wine Cellar

"Pragtige omgewing met baie om te doen en kyk. "

Paarl

Berg River Resort

"Great place for relaxation."

Paarl

Berg River Resort

"Baie gawe toeriste bestemming, baie om te doen en sien."

Paarl

Autumn Lane

"Baie goed geleë vir die doel om die Kaap te sien. Kaapstad is nie so vêr nie en Paarl bied die rustigheid in kontras met die stad. Dit is op die wynroete vir die wat wyn liefhebbers is. Dis ongelooflik mooi in Paarl en die berge (wat ons Transvalers nie ken nie) sien jy mooi omdat jy nie teen die berg is nie. Asemrowend mooi. "

Paarl

Memory Lane

"Ek ken die Paarl reeds sedert die middel vyftigerjare en het ook daar skoolgegaan. Paarl op sy eie en ook as deel van die Boland is 'n ideale bestemming vir 'n verskeidenheid van aktiwiteite en ook nog naby genoeg aan die see vir diegene wat dit wil benut."

Page
Page 21 - Showing 601 to 630
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!