Verified Reviews of Paarl

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paarl

Rated 4.59 out of 5 based on 417 reviews.
Emmerenthia L. - 5th January 2021
staying in Paarl
Pragtige omgewing, baie geskiedenis, kultuur en natuurskoon. Wonderlike vars produkte en goeie eetplekke. 'n Ware pêrel as bestemming!
Lawrenzo L. - 4th January 2021
staying in Groenvlei, Paarl
Alles is by jou. Gemaklik.
Melissa J. - 17th December 2020
staying in Paarl
Beautiful.
Zuretha V. - 14th December 2020
staying in Paarl
Wonderlike dorpie en mal oor die plek, ons is van Pretoria en geniet altyd kuiertjies daar.
Lindie V. - 30th November 2020
staying in Paarl
So mooi dorpie, almal is vriendelik.
Estelle F. - 30th November 2020
staying in Paarl
I was born and raised in Paarl, and I will always go back. There are so many memories and cultural attachment. There are also so many things to do and see, that you cannot stay just for a weekend.
Karin S. - 22nd November 2020
staying in Lemoenkloof, Paarl
Beautiful vineyards and mountains just down the Main Road. Historic monuments, National Parks and amazing hiking trails a couple of minutes away.
Sarie V. - 19th November 2020
staying in Paarl
Baie mooi deel van ons land. Wingerde, boomryke dorp en genoeg besighede om van te kies.
Charmaine . - 3rd November 2020
staying in Paarl
Loved the visit.
Gerhard C. - 28th September 2020
staying in Paarl
Baie vreemd om sommer orals, tussen huise en besighede, wingerde en skape te sien! Wens ons het nog baie meer tyd daar gehad om al hulle interessante winkels en plekkies te kon ontdek. Sou ook graag meer in die omgewing wou rondry.
Vrenica B. - 28th September 2020
staying in Paarl
Paarl is beautiful and peaceful.
Mariaan V. - 17th April 2020
staying in Paarl
Asemrowend mooi en gasvry.
Romy V. - 1st April 2020
staying in Lemoenkloof, Paarl
Heel goed.
Stephanus S. - 16th March 2020
staying in Paarl
Sien sterre.
Estelle D. - 16th March 2020
staying in Paarl
Dis 'n mooi dorp met heelwat plekke naby vir toerisme en ook nie te duur nie.
Alta V. - 16th March 2020
staying in Paarl
Lieflike dorp.
Cornel S. - 15th March 2020
staying in Paarl
Mooi!
Izell R. - 9th March 2020
staying in Paarl
Ek gee die Paarl 4 sterre, maar die omgewing 5 sterre. Wynliefhebbers het seker 3 weke nodig in die omgewing! Die ou geboue wat mooi onderhou word, die wingerde, die passe en die berge maak hierdie area sprakeloos mooi.
Nadia B. - 8th March 2020
staying in Paarl
Die kuier werd.
Joanne B. - 24th February 2020
staying in Paarl
Mooiste dorp.
Lezanda B. - 23rd February 2020
staying in Paarl
Pragtige dorp.
Ruby S. - 17th February 2020
staying in Paarl
Baie mooi. Ek dink julle moet op julle web sê dat Paarl tussen sekere maande die warmste plek in die land is! Dan sou ek gekyk het dat ek 'n plek het met lugreëling. Dit was 38ºC 20:30 in die aand!
Teresa-ann R. - 14th February 2020
staying in Hoog-En-Droog, Paarl
Dit is 'n sentrale, veilige are om te besoek, goed geleë en naby aan al die nodige hoofpaaie, winkels, restaurante en besighede.
Theswill B. - 14th February 2020
staying in Paarl
Die beste dorp ooit.
Jaco N. - 11th February 2020
staying in Paarl
Is 'n baie lekker dorp en sal weer terugkeer na die wynroetes en aktiwiteite.
Wayne F. - 10th February 2020
staying in Paarl
Too hot for me.
Theswill B. - 6th February 2020
staying in Paarl
Ek verhuis sommer, Paarl is een van die dorpe wat ek hoog aanslaan.
Lizelle V. - 4th February 2020
staying in Paarl
Wees gewaarsku dit is baie warm daar.
Elsa K. - 3rd February 2020
staying in Paarl
Nee, geen probleme.
Amanda S. - 1st February 2020
staying in Paarl
Uitstekende restaurant, interessante area om te besoek en dagreise vanaf te doen na verskeie gedeeltes in die boland.
Pieter R. - 20th January 2020
staying in Courtrai, Paarl
Paarl is 'n historiese dorp met baie geskiedenis.
Mariana J. - 16th January 2020
staying in Paarl
Die Paarl is 'n pragtige dorp met 'n heerlike plattelandse gevoel, daar is baie doendinge en die mense is hulpvaardig en vriendelik.
Andries V. - 14th January 2020
staying in Paarl
Omdat my familie daar woon, kom ons uit die aard van die saak baie daar. Ons het die Paarl nog altyd as vriendelik en natuurlik geskiedkundig gevind. Daar is legio te doen om die Paarl te ervaar vir wat dit is.
Tracy W. - 13th January 2020
staying in Paarl
Ek het baie van die Paarl gehou.
Chanell L. - 12th January 2020
staying in Paarl
So baie om te doen.
Johan K. - 9th January 2020
staying in Paarl
Baie nice dorp en skoon.
Verinique C. - 4th January 2020
staying in Paarl
It's an absolute beautiful place, gosh everyone is so friendly.
Valdez P. - 3rd January 2020
staying in Paarl
Pragtige dorpie!
Noddy S. - 3rd January 2020
staying in Paarl
Fantastiese eetplekke.
Chenille D. - 2nd January 2020
staying in Paarl
Everything is extremely far and spaced out. You have to travel for miles to reach any shops or restaurants. You cannot move around on foot. A car is definitely needed and the Ubers are very scarce. One can hardly find one. Overall Paarl is a very beautiful place.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com